Views!
HUNDREDS of daily LOCAL views - THOUSANDS of monthly LOYAL readers! THE MOST POPULAR ATTRACTION IN HARTIES!
Published:  2014-12-07 Views:  1264
Author:  Fanie
Published in:  Incident/Voorval
Huis Brand Af In Ifafi

5 Desember 2014:

Net voor 6 Vrydag middag het 'n huis in Dam Rylaan, Ifafi, afgebrand. Mediese en brandweer nooddienste was vinnig op die toneel. Die eienaar se hande het bietjie gebrand, maar verder is niemand ernstig beseer nie. Ons wens die mense sterkte toe wat deur hierdie nare ervaring moes gaan.

 


Directors: S.A.M Smit & J.F Koster - Copyright ©2018 HartiesNet (Pty) Ltd - our Disclaimer