Views!
HUNDREDS of daily LOCAL views - THOUSANDS of monthly LOYAL readers! THE MOST POPULAR ATTRACTION IN HARTIES!
Published:  2015-01-24 Views:  623
Author:  WatchDog
Published in:  HartTalk/HartPraat
Harties 'politics'

Great, so JFK het nou hierdie onderwerp begin en ek wil dit gebruik!

Eerlik... ek staan beskaamd elke nou en dan oor die 'clicks'  in Harties

Hoekom moet ek op eiers rondloop en versigtig wees wie ek ontstel?

Wat het geword van 'freedom of speech' en 'vryheid van die pers'?

Regtig mense,... party van die 'issues'  wat kort-kort opduik - ons leef in 'n nuwe wereld en jy gaan nie my mond stil maak omdat jy 'supposedly'  invloed in Harties het!!!

Is Harties regtig so kinderlik, pateties met die 'supposed'  mense van invloed?

Wat het geword van staam saam en maak 'n verskil, al 'like'  ek jou nie!?


Directors: S.A.M Smit & J.F Koster - Copyright ©2018 HartiesNet (Pty) Ltd - our Disclaimer