Views!
HUNDREDS of daily LOCAL views - THOUSANDS of monthly LOYAL readers! THE MOST POPULAR ATTRACTION IN HARTIES!
Published:  2015-01-25 Views:  1076
Author:  JFK
Published in:  HartTalk/HartPraat
Daar is nog engele in Harties!

So ek (JFK@Harties.net'subscribe'  toe op facebook 'Hartbeespoort Opinion'  en sien die mees heerlike 'everyday chats'  wat heen en weer gaan. Een gesprekkie trek toe my aandag... 'n dame raadop met 'n elektriese probleem wat nou al 'n klomp geld spandeer het aan legitimate contractors en sy is nogsteeds nie tevrede nie.

As 'n 'ou skool'  qualified electrician wat jare hard gewerk het om uit die overalls te kom en van die tools af; verstaan ek haar desperaatheid en offer om te gaan kyk na haar probleem. (ons het 'n serious probleem in SA as dit kom by SKILLED labour!)

So ek daag toe vanmiddag daar op en loop heen en weer tussen haar 'splashpool'  buitekant in die bloedige son en haar DB board  binne die huis. Sonder om te vra, bring Breggie my 'n yskoue bottel water - want toe lek my kop al. Na n half-uur se 'faultfinding'  vertel ek haar die probleem en dat sy die vorige kontrakteur moet skakel om hul bogger-op te kom regmaak.

Sy vra my toe hoeveel sy my my skuld en toe ek haar meedeel, NEE ek het niks reggemaak so ek kan haar nie charge nie; Toe stap ek daar uit met 'n bottel water, tupperware vol 'home-cooked meal'  en n paar honderd rand vir my efforts!

As 'n 'bachelor'  wat my ma se kos so erg mis (my familie 'n jaar laas gesien) moes ek die traan in my oog wegsteek.

Daar is nog goeie mensies met goeie harte in Harties!

Dankie Breggie!


Directors: S.A.M Smit & J.F Koster - Copyright ©2018 HartiesNet (Pty) Ltd - our Disclaimer