Views!
HUNDREDS of daily LOCAL views - THOUSANDS of monthly LOYAL readers! THE MOST POPULAR ATTRACTION IN HARTIES!
Published:  2015-01-27 Views:  973
Author:  Fanie
Published in:  CrimeStop!
Woensdag 28 Jan 18:00 - Stigting Van n Plot Wag Vir Silkaatsnek En Omgewing

Van Raadslid Elsa Lourens van die Madibeng Misdaad Forum: 

AANDAG SILKAATSNEK: Vergadering Woensdag aand 6 uur by Bulls Sports Bar in De Kroon vir die daarstelling van n plotwag vir julle area. Ondersteun asb die innitiatief. Ons veiligheid begin by ons!!


Directors: S.A.M Smit & J.F Koster - Copyright ©2018 HartiesNet (Pty) Ltd - our Disclaimer