Views!
HUNDREDS of daily LOCAL views - THOUSANDS of monthly LOYAL readers! THE MOST POPULAR ATTRACTION IN HARTIES!
Published:  2015-01-29 Views:  852
Author:  Fanie
Published in:  Suggestion/Aanbeveling
Kom Geniet Aspoestertjie Saam Met Die Voortrekkers -21 Feb In Die Masker Teater

Kennisgewing

 

 

TVL. 2015-09 (28 Januarie 2015)

 

Beste Voortrekkers

Kaptein Jack Hindon Kommando vier in 2015 ons 50ste verjaarsdag!!!  In aanloop tot ons verjaarsdagvieringe nooi ons julle uit om saam met ons ‘n gesellige oggend in die Masker Teater van die Universiteit van Pretoria deur te bring.

     

 

Die verhaal van beloof om die lagspiere te prikkel met akteurs wat in die gehoor inbeweeg

en natuurlik die foto’s met die karakters na die tyd wat dit ‘n onvergeetlike ervaring maak!!

Daar is net plek vir 200 in die teater – so bespreek julle kommando se plek dadelik!!!

Datum:                 21 Februarie 2015

Plek:                  Masker Teater (Universiteit van Pretoria)

Tyd:                      09:30 vir 10:00

Kostes:                Voortrekkers R45, Nie Voortrekkers R55 (sluit worsbroodjie en koeldrank in)

Bank besonderhede:            Kaptein Jack Hindon Voortrekker Kommando, ABSA, 060440026

Sluitingsdatum:  5 Februarie 2014

Kontak:  Marike Brown by 0845973724 – of epos marikeb@tshwane.gov.za


Directors: S.A.M Smit & J.F Koster - Copyright ©2018 HartiesNet (Pty) Ltd - our Disclaimer