Views!
HUNDREDS of daily LOCAL views - THOUSANDS of monthly LOYAL readers! THE MOST POPULAR ATTRACTION IN HARTIES!
Published:  2014-12-09 Views:  804
Author:  Fanie
Published in:  Incident/Voorval
9 Des 2014 - Klipstorting By Die Tonnel

Rotsstorting oggend van 9 Des 2014

Vanoggend het bestuurders wat vanaf Harties die tonnel benader 'n taamlike skok gekry. Die pad was toegeval deur 'n rotsstorting. Nooddienste het vinnig die pad gesluit en met opruiming begin. Gelukkig het hierdie storting plaasgevind in die nagtelike ure toe daar geen voertuie was nie. Mens is baie dankbaar dat hierdie nie plaasgevind het op 'n besiger tyd nie. Wonder of daar 'n ondersoek gaan kom en risiko bepaling van nog sulke rotsstortings? Iemand wat meer inligting het kan dit gerus met ons deel.


Directors: S.A.M Smit & J.F Koster - Copyright ©2018 HartiesNet (Pty) Ltd - our Disclaimer