Views!
HUNDREDS of daily LOCAL views - THOUSANDS of monthly LOYAL readers! THE MOST POPULAR ATTRACTION IN HARTIES!
Published:  2015-02-03 Views:  1456
Author:  JFK
Published in:  Do It ourselves/Doen dit self
Harties Skoonmaak

Adriana C De Nysschen

8:14pm Feb 3

Op Saterdagoggend 6:30 gaan Hartbeespoort Opinion lede met swartsakke gewapen by O'Hagans bymekaarkom. Die rommel gaan verwyder word wat so 'n seeroog vir Harties se inwoners is. Wie stel belang om te help? Op die oomblik het ons nie 'n bakkie wat die sakke gaan wegry nie, dus gaan hulle net die sakke op die hoeke los vir die aslorrie om dit op te tel. Enige ander voorstelle?


Directors: S.A.M Smit & J.F Koster - Copyright ©2018 HartiesNet (Pty) Ltd - our Disclaimer