Views!
HUNDREDS of daily LOCAL views - THOUSANDS of monthly LOYAL readers! THE MOST POPULAR ATTRACTION IN HARTIES!
Published:  2015-02-11 Views:  1472
Author:  WatchDog
Published in:  Suggestion/Aanbeveling
SCAMS Oppad!

Met loadshedding en Eskom probleme kan ek jul BELOWE die 'scams' gaan vinning opdaag en jul moet asb huiswerk doen voor jy 'n besluit maak! Mense gaan jul 'amazing' offers maak vir solar en battery krag - NB: maak seker die persoon is gekwalifiseerd om die toerusting te voorsien, en te installeer!!!

Hierdie is een van die 'supposed scams' 

Olwyn Steyn posted in Hartbeespoort Opinion

Olwyn Steyn

Olwyn Steyn

1:24pm Feb 11

Watch out!

Timeline Photos

Bogus meter installers prowl suburbs Read more> http://ow.ly/IMJfi


Directors: S.A.M Smit & J.F Koster - Copyright ©2018 HartiesNet (Pty) Ltd - our Disclaimer