Views!
HUNDREDS of daily LOCAL views - THOUSANDS of monthly LOYAL readers! THE MOST POPULAR ATTRACTION IN HARTIES!
Published:  2015-03-13 Views:  942
Author:  Fanie
Published in:  HartiesWatch
Gisteraand (12 Maart) 22:30 - Klip Deur Bateleur Woning Ruit

Gisteraand om en by 21:00 het 'n Bateleur kompleks inwoner onraad vermoed toe hulle geluide hoor. Nadat alles weer rustig geraak het skrik die egpaar wakker van 'n harde slag teen die voorhuis skuifdeur om 22:30. 'n Klip het die skuifdeur in skerwe laat spat. SAP was vinnig op die toneel en het 'n saak van saakbeskadiging gemaak. 

Die vermoede is dat die rower se oog op die plat skerm televisie was in die voorhuis.

Clive van Fidelity het gehelp om die kompleks te fynkam en dui ook aan dat rowers somtyds met sulke aksies die inwoners en ander se reaksie toets.

 

 

 


Directors: S.A.M Smit & J.F Koster - Copyright ©2018 HartiesNet (Pty) Ltd - our Disclaimer