Views!
HUNDREDS of daily LOCAL views - THOUSANDS of monthly LOYAL readers! THE MOST POPULAR ATTRACTION IN HARTIES!
Published:  2014-12-14 Views:  1078
Author:  JFK
Published in:  Wildlife/Wildlewe
Duisendpoot Scuba-diving?

Toe ek JFK se artikel sien oor die toktokkie, toe herinner dit my aan wat ek die week gesien het. Ek was rustig besig om by die visdammetjie verby te loop en sien toevallig 'n duisendpoot diep ONDER die water teen die kant van die dammetjie. Onmiddelik jammer vir die outjie gevoel en gedink hoe hy moes gevoel het om in die water te val, te sink en toe probeer teen die kant onder water uitklim terwyl hy verdrink! GROOT was my verbaasing toe ek sien HY BEWEEG NOG!!! ek't hom vinnig uitgehaal en in die son op die gras gesit om uit te droog. Dit was net 'n paar sekondes toe is hy weer okay!

My vraag... hoe het hy onder die water bly leef ???


Directors: S.A.M Smit & J.F Koster - Copyright ©2018 HartiesNet (Pty) Ltd - our Disclaimer