Views!
HUNDREDS of daily LOCAL views - THOUSANDS of monthly LOYAL readers! THE MOST POPULAR ATTRACTION IN HARTIES!
Published:  2015-04-06 Views:  1204
Author:  Fanie
Published in:  Incident/Voorval
Tragiese Ongeluk In Scott Straat - 5 April

Gisteraand 5 April 2015 ongeveer 9 uur die aand het 'n tragiese ongeluk gebeur in Scott Straat voor Remax.

'n Familie van 4 het in 'n Hyundai I10 gery toe die bestuurder beheer verloor het en deur 'n pallisade in 'n baksteenmuur vasgery het.

Die Pa en 3-jarige seuntjie is oorlede. Die Ma en dogter is na 'n hospitaal vervoer.

Ons innige meegevoel aan die familie betrokke.

 

 


Directors: S.A.M Smit & J.F Koster - Copyright ©2018 HartiesNet (Pty) Ltd - our Disclaimer