Views!
HUNDREDS of daily LOCAL views - THOUSANDS of monthly LOYAL readers! THE MOST POPULAR ATTRACTION IN HARTIES!
Published:  2015-04-26 Views:  1488
Author:  Fanie
Published in:  Games/Spele
Harties Se Manne Van Staal

Wie het geweet Harties het 'n rugby span?

Ons eie manne van staal neem aktief deel in die Gemeenskap rugby liga. Om sin te maak van die Gemeenskap Rugby Liga, sien artikel:

http://harties.net/articles/256/what-is-the-saru-community-cup.php 

Hartbeespoort Rugby Klub val binne die Blou Bulle Rugby Klub en ding mee teen die volgende spanne:

Atteridgeville
Medunsa Campus
Brits Noordelikes
Bronkhorstspruit Pretoria
Correctional Services Pretoria Military
Cullinan Soshanguve
Dragons Transnet Parke
Eersterust Tswaing
Mabopane Tuine
Mamelodi Westelikes

 

Die primêre liga van die Blou Bulle Klub word genoem die Carlton Liga en dit is enige lokale span se droom om hierdie liga te bereik. Die spanne in die Blou Bulle Rugby Klub wat in die Carleton Liga deelneem is:

Centurion Pretoria Polisie
Harlequins Silver Valke
Oostelikes Tukkies Champions
Naka Bulle TUT

 

Dit is die wenner van die Carleton Liga wat kans kry om met 19 ander spanne uit die ander rugby klubs mee te ding om die gesogte Goue Beker in die Gemeenskap Rugby Liga.

 

Van hulle  Facebook bladsy kan mens sien hierdie manne het sommer 'n goeie gees.

Daar is 2 spanne wat meeding vir Hartbeespoort en hulle verwelkom nog deelname.

Sien die artikel soos geplaas:

http://harties.net/articles/255/letter-from-hartbeespoort-rugby-club.php

Die volgende spelers het al hierdie jaar vir Hartbeespoort op die veld gedraf onder afrigter Chris du Toit:

(Uitlatings, name en vanne by te voeg soos wat dit deurgegee word)

Arne Jakes
Bertus Coetzer Jannie
Bronwyn Karools Johan Pauley
Boikano Nkolobe JP Viljoen
Christiaan du Plessis Juandre van Metzinger
Chris Nel Justin van Vuuren
Davey Williams Karel
Dehan Kevin Coetzee
Dawie de Beer Louis Wiese
Divan Nolte Martin Lubbe
Donovan Michau van der Walt
Ettienne Wurth Morne Jacobs
Ferdinand Oaras
George Baker Pizza
Gerdus Korb Riku
Grant Bekker Robby Language
Gys Rudy
Gustav Stephan
Hein Wiese Tyron
Heinrich van der Merwe Vian
Henry Nell Vino
IB Saaiman Werner
Jacques Fourie Wessel Cronje
Jaco Linde Willie Coetzee

 

 

Beide die Eerstes en die Tweede span het die eind rondte gehaal van die liga laas jaar, maar het teen Eersterus (1es) en Transnet Parke (2es) verloor op 21 Sept 2014.

Daar was reeds 'n 'n paar wedstryde gewees hierdie jaar, waarvan die tellings as volg was:

 

Vriendskaplik:

Datum Span Telling Eerstes Telling Tweedes
    Harties Ander Harties Ander
           
5 Feb 15 Noordelikes 7 6 ? ?
           
14 Feb 15 Korrektiewe Dienste 8 31 13 10
           
21 Feb 15 Tuine 21 25 ? ?
           
7 Maart 15 Silwer Valke 9 31 25 12

 

Liga:

Datum Span Telling Eerstes Telling Tweedes
    Harties Ander Harties Ander
           
10 April 15 Tshwaing 40 0 24 0
           
18 April 15 Transnet Parke 19 26 ? ?

 

 

 

Ons vra Harties om asseblief ons manne te gaan ondersteun.

Die volgende is die liga wedstryde vir hierdie jaar:

 

DAG:

DATUM:

TEEN:

2DE’s

1STE’s

PLEK:

VRYDAG

10 APRIL

TSWAING

18:30

19:40

TSWAING

SATERDAG

18 APRIL

TRANSNET PARKE

14:40

15:30

TRANSNET PARKE

SATERDAG

9 MEI

MAMELODI

14:30

15:30

MAMELODI

SATERDAG

16 MEI

WESTLIKES

14:30

15:30

WESTLIKES

SATERDAG

23 MEI

CULLINAN

14:30

15:30

CULLINAN

SATERDAG

30 MEI

SOSHANGUVE

14:30

15:30

HARTBEESPOORT

SATERDAG

6 JUNIE

STANZA

14:30

15:30

STANZA

VRYDAG

12 JUNIE

MILITER

18:30

19:30

HARTBEESPOORT

SATERDAG

20 JUNIE

TSWAING

14:30

15:30

HARTBEESPOORT

SATERDAG

27 JUNIE

TRANSNET PARKE

14:30

15:30

HARTBEESPOORT

SATERDAG

11 JULIE

MAMELODI

14:30

15:30

HARTBEESPOORT

SATERDAG

18 JULIE

WESTLIKES

14:30

15:30

HARTBEESPOORT

SATERDAG

25 JULIE

CULLINAN

14:30

15:30

HARTBEESPOORT

SATERDAG

8 AUG

SOSHANGUVE

14:30

15:30

SOSHANGUVE

SATERDAG

15 AUG

STANZA

14:30

15:30

HARTBEESPOORT

SATERDAG

22 AUG

MILITER

18:30

15:30

MILITER

 

 

 

 

 

 


Directors: S.A.M Smit & J.F Koster - Copyright ©2018 HartiesNet (Pty) Ltd - our Disclaimer