Views!
HUNDREDS of daily LOCAL views - THOUSANDS of monthly LOYAL readers! THE MOST POPULAR ATTRACTION IN HARTIES!
Published:  2015-05-30 Views:  723
Author:  Fanie
Published in:  Do It ourselves/Doen dit self
Inisiatief In Ifafi

Hierdie werker is tans besig op die deurgang tussen Ifafi en Melodie om die wandel paadjie skoon te maak van die gras en bossies wat dit toegegroei het.

Toe ons wou hoor of hy 'n fooitjie soek laat hy weet dat hy vir Jana Fourie werk.

Baie dankie aan mense wat sulke inisiatiewe neem om 'n stukkie van ons dorp mooi te maak.

As ons almal net 'n klein bietjie doen het ons een van die dae weer 'n prag dorp!

 

 

 


Directors: S.A.M Smit & J.F Koster - Copyright ©2018 HartiesNet (Pty) Ltd - our Disclaimer