Views!
HUNDREDS of daily LOCAL views - THOUSANDS of monthly LOYAL readers! THE MOST POPULAR ATTRACTION IN HARTIES!
Published:  2015-06-10 Views:  845
Author:  Fanie
Published in:  Incident/Voorval
Huis Brand In Schoemansville

10 Junie 2015

Die vinnige optrede van gemeenskapslede en Necsa brandweer het gesorg dat 'n huis wat aan die brand geslaan het vinnig geblus word.

Hierdie meenthuis is in 'n kompleks op die hoek van Harrington en Scott straat in Schoemansville.

Om 15:34 is die brand gerapporteer op die Bravo radio netwerk. Binne minute was Necsa daar en later het die eienaar ook opgedaag. Om 16:30 is gerapporteer dat die vuur onder beheer is, maar dat daar groot skade aan die huis is.


Directors: S.A.M Smit & J.F Koster - Copyright ©2018 HartiesNet (Pty) Ltd - our Disclaimer