Views!
HUNDREDS of daily LOCAL views - THOUSANDS of monthly LOYAL readers! THE MOST POPULAR ATTRACTION IN HARTIES!
Published:  2015-06-14 Views:  1010
Author:  Fanie
Published in:  HartiesWatch
Flitsligte In Die Nag Op Die Berg Het Inwoners Op Hol

13 Junie 2015

Sangoma's, kerkgangers, sluipers .... dit is van die spekulasie op verskeie groepe nadat flitsligte in die aand op die berg inwoners op hol gejaag het. Daar is duidelik ook 'n vuurtjie in die grot bokant die hoërskool gewees. Hierdie affêre het van 8 uur tot middernag aangehou.

Verskeie persone in die buurtwagte het die flitsery dopgehou het en het reggemaak het vir die "point of entry" in die dorp toe een lig begin af beweeg. Gelukkig het een gawe ou besluit om beter ondersoek in te stel en uitgevind dat daar in der waarheid 'n redding-soektog in proses was in die berg. Die detail van die soektog self ontbreek ons tans - as iemand meer detail hieroor het - lig ons asseblief in.


Directors: S.A.M Smit & J.F Koster - Copyright ©2018 HartiesNet (Pty) Ltd - our Disclaimer