Views!
HUNDREDS of daily LOCAL views - THOUSANDS of monthly LOYAL readers! THE MOST POPULAR ATTRACTION IN HARTIES!
Published:  2015-08-05 Views:  557
Author:  karelnel
Published in:  Interesting/Interessant
Die Kranse Van Moher

Die Kranse van Moher

 

Die Kranse van Moher

By die kranse van Moher , as jy nie 'n dwaas is nie, verstaan jy iets van wat jou werklike size is. Kyk na die spikkeltjies op die rand - dis mense.



Dan kom mens by die ou kastele en murasies hier in Ierland wat eeue oud en selfs millenia oud is, en jy besef wat jou 'size' in terme van die aarde se tydskaal is.