Views!
HUNDREDS of daily LOCAL views - THOUSANDS of monthly LOYAL readers! THE MOST POPULAR ATTRACTION IN HARTIES!
Published:  2015-09-29 Views:  968
Author:  JFK
Published in:  Marketing & Advertising
Www.Harties.net – Net Vir Harties!

Lekker lees verhale oor Harties, deur Harties! Met al die heerlike stories op Harties.net het ons besluit dis tyd om dit nog makliker te maak vir almal om dit te kan lees.  Ons is besig met ‘n dryf om ‘n Harties.net boekie bekend te stel en dit verniet te vesprei.  Natuurlik gaan dit alles handel oor ons Harties mense, toerisme en lokale besighede; al die gebeure in Harties en ons vele talente. Die idee is dat enigiemand se unieke verhale en straaltjies in druk gesien kan word en ‘n glimlag (of ‘n frons) sal ontlok. Ons moet gesels met mekaar en weet wat aangaan in ons lieflike plek!

Om dit alles moontlik te maak, gaan ons op Hartbeespoort besighede se knoppies druk om ons te ondersteun deur hul advertensies by ons te plaas (ons sal al die ontwerp vir jou doen). Indien jou besigheid belangstel om betrokke te raak, epos gerus Kobus by JFK@Harties.net of selfoon Kobus 073 723 9754.

 

 


Directors: S.A.M Smit & J.F Koster - Copyright ©2018 HartiesNet (Pty) Ltd - our Disclaimer