Views!
HUNDREDS of daily LOCAL views - THOUSANDS of monthly LOYAL readers! THE MOST POPULAR ATTRACTION IN HARTIES!
Published:  2015-10-02 Views:  967
Author:  JFK
Published in:  BushTalk/VeldTalk
Wat Is Die?

Noudat ek weet sy loop hier by my rond, sal ek maar weer soos in my 'army'  dae weer elke keer my skoene moet 'check'  voor ek dit aantrek! En nee, natuurlik gaan ek haar nie dood maak nie... sy hou die muise weg, Hah!

Kan iemand my laat weet watse soort spinnekop dit is?
epos my asb JFK@Harties.net

'click'  op die foto vir meer 'detail view'

Hoe lank vat dit vir die spesifieke een om SO groot te word?


 

 


Directors: S.A.M Smit & J.F Koster - Copyright ©2018 HartiesNet (Pty) Ltd - our Disclaimer