Views!
HUNDREDS of daily LOCAL views - THOUSANDS of monthly LOYAL readers! THE MOST POPULAR ATTRACTION IN HARTIES!
Published:  2015-10-23 Views:  1320
Author:  Fanie
Published in:  Incident/Voorval
Inwoner Van Oewer Kompleks Verdrink In Die Dam

Innige simpatie met die weduwee en kinders van die man wat gister middag laat langs sy boot in Hartbeespoort dam verdrink het. Die man was woonagtig in 'n kompleks aan die Wes-Oewer van die dam.  


Directors: S.A.M Smit & J.F Koster - Copyright ©2018 HartiesNet (Pty) Ltd - our Disclaimer