Views!
HUNDREDS of daily LOCAL views - THOUSANDS of monthly LOYAL readers! THE MOST POPULAR ATTRACTION IN HARTIES!
Published:  2015-10-27 Views:  798
Author:  JFK
Published in:  Development/Ontwikkeling
Rou Riool In Ifafi

van Erna Rossouw DA

Rou riool loop in Ifafi Damrylaan en Schubart direk in die Hartbeespoort dam. Na 6 maande onder admininstrasie - Art 139(1) b - is daar nog steeds net een 'airrator' by Rietfontein in werkende toestand en geen telemetrie stelsel nie. Die aanleg is in 'n haglike toestand.

Die vraag is nou net is die Administrateur in beheer?


Directors: S.A.M Smit & J.F Koster - Copyright ©2018 HartiesNet (Pty) Ltd - our Disclaimer