Views!
HUNDREDS of daily LOCAL views - THOUSANDS of monthly LOYAL readers! THE MOST POPULAR ATTRACTION IN HARTIES!
Published:  2015-11-08 Views:  862
Author:  Fanie
Published in:  Incident/Voorval
Gesin Verloor Alles In Thatchaven Brand

7 November 2015

Vroeg Saterdag oggend was daar 'n rookpilaar oor Melodie te bespeur.

Die oorsprong hiervan het geblyk te wees 'n grasdak huis in Thatchhaven wat aan die brand geraak het.

 

 

Die oorsaak van die brand word tans ondersoek. Die Erasmus gesin - met 2 kinders in die laerskool - het alles in die brand verloor. Alle sterkte vir die gesin in hierdie moeilike tyd.

 

 


Directors: S.A.M Smit & J.F Koster - Copyright ©2018 HartiesNet (Pty) Ltd - our Disclaimer