Views!
HUNDREDS of daily LOCAL views - THOUSANDS of monthly LOYAL readers! THE MOST POPULAR ATTRACTION IN HARTIES!
Published:  2015-11-10 Views:  890
Author:  JFK
Published in:  LoadShedding/Beurtkrag
Tshwane Elektriese Onderhoud Spanne op hulle Pos

Tswane personeel was gisteraand 9 November 2015 teen 23h00 nog hard aan die werk om 'n stroom transformator te vervang wat geblaas het. Hierdie toerusting defek was verantwoordelik vir grommerigheid in Harties nadat beurt krag toegepas is oor spitstyd sodat die oorblywende transformator die las kon dra.


Directors: S.A.M Smit & J.F Koster - Copyright ©2018 HartiesNet (Pty) Ltd - our Disclaimer