Views!
HUNDREDS of daily LOCAL views - THOUSANDS of monthly LOYAL readers! THE MOST POPULAR ATTRACTION IN HARTIES!
Published:  2015-11-10 Views:  1117
Author:  JFK
Published in:  Hartbeespoort
Riool Fontein Vloei Nog

Die riool fontein op die hoek van Sven en ou Wapad strate wat vanaf laas week sterk geloop het, was teen gisteraand 9 Nov 2015 nog nie opgelos nie. Die mense in hierdie omgewing sukkel soms met groot riool oorspoel probleme, siende dat die hoof riool pyp wat Ifafi pomp stasie voer deur die area loop.


Directors: S.A.M Smit & J.F Koster - Copyright ©2018 HartiesNet (Pty) Ltd - our Disclaimer