Views!
HUNDREDS of daily LOCAL views - THOUSANDS of monthly LOYAL readers! THE MOST POPULAR ATTRACTION IN HARTIES!
Published:  2015-11-12 Views:  902
Author:  JFK
Published in:  Incident/Voorval
Brandweermanne Ernstig Gebrand!

Drie vrywillige brandweermanne was vasgevang in die veld brand langs Lanseria pad gistraand en het 3rde graadse brandwonde opgedoen.

Ongelukkig het die 2de beseerde beswyk aan sy wonde by Barahwanath hospitaal om 11 uur vandag, en nog n beseerde is vanoggend oorlede.

Ons opregte en innige meegevoel met die families wat hierdeur geraak word.


Directors: S.A.M Smit & J.F Koster - Copyright ©2018 HartiesNet (Pty) Ltd - our Disclaimer