Views!
HUNDREDS of daily LOCAL views - THOUSANDS of monthly LOYAL readers! THE MOST POPULAR ATTRACTION IN HARTIES!
Published:  2014-12-20 Views:  998
Author:  Fanie
Published in:  Incident/Voorval
19 Des 2014 - Verdagte In Kompleks Opgemerk

 

Hiermee 'n oproep aan die mense van Hartbeespoort om op die uitkyk te wees vir 'n sluipende karakter wat gisteraand in 'n Melodie kompleks opgemerk is. Sy kleredrag was iets soos 'n rooi oorpak en hy het 'n wit baard. Inligting wat pas bekom is toon aan dat die persoon moontlik volgende Woensdag aand weer bedrywig kan wees. Sy modus operandi is om deur die dak in te kom. Mense wat hom miskien mag gewaar moet asseblief met die plaaslike Interpool tak in aanraking kom.


Directors: S.A.M Smit & J.F Koster - Copyright ©2018 HartiesNet (Pty) Ltd - our Disclaimer