Views!
HUNDREDS of daily LOCAL views - THOUSANDS of monthly LOYAL readers! THE MOST POPULAR ATTRACTION IN HARTIES!
Published:  2015-12-06 Views:  736
Author:  JFK
Published in:  Where/Waar in Harties
Kersprogram 6 Des 2015

ONS NOOI JUL EN JOU GESIN EN VRIENDE EN DIE HELE GEMEENSKAP VAN HARTBEESPOORT UIT NA N AAND SAAM MET JANNIE MOOLMAN WAT SY KERSPROGRAM AAN BIED

 

DIT VIND PLAAS OP SONDAG AAND 6 DESEMBER OM 19:00 BY DIE NED HERV KERK SCOEMANSDAL REGOOR DIE WIMPY HOEK VAN SCOTT EN MARAIS STRAATE SCHOEMANSVILLE   TOEGANG IS GRATIS   DAAR SAL GELEENTHEID WEES OM N DOENASIE TE GEGEE VIR DIE TASSIE PROJEK VIR BEHOEFTEGIS BY ONS TWEE LAERSKOLE.

 

VIR NAVRAE SKAKEL MAXI BY 012 353 0146 TUSSEN 09:00 EN 12:30

 

VRIENDE ONS HOOP ONS SIEN JUL DAAR?  (EN DIE HELE GEMEENSKAP)

 

GROETNIS

HENRI VERRIPS


Directors: S.A.M Smit & J.F Koster - Copyright ©2018 HartiesNet (Pty) Ltd - our Disclaimer