Views!
HUNDREDS of daily LOCAL views - THOUSANDS of monthly LOYAL readers! THE MOST POPULAR ATTRACTION IN HARTIES!
Published:  2015-12-25 Views:  831
Author:  Fanie
Published in:  Harties Hero's
Meerhof Pad Nou Baie Rybaar

25 Des 2015

Meerhof inwoners het weer ingegryp en tans is die grondpad na Meerhof se oppervlak baie goed. Enige voertuig kan gemaklik daar ry en die stof is ook baie beperk. Na wat verneem word is Chris Kroon en Clem Pretorius die staatmakers wat hierdie werk behartig het.

 

 


Directors: S.A.M Smit & J.F Koster - Copyright ©2018 HartiesNet (Pty) Ltd - our Disclaimer