Views!
HUNDREDS of daily LOCAL views - THOUSANDS of monthly LOYAL readers! THE MOST POPULAR ATTRACTION IN HARTIES!
Published:  2016-01-06 Views:  1253
Author:  JFK
Published in:  Marketing & Advertising
Adverteer Op Harties.net En Maak 'n Impak!

Met honderde daaglikse aanlyn besoekers - en duisende lesers per week op on Website!
het ons verskillende pakette om almal se sak te pas!

  • Vol Kleur HQ Graphics nes jy dit wil he

  • 24/7 aanlyn op ons Harties.net Voorblad

  • ‘clickable’  na jou eie epos, facebook of web blad

  • Maandelikse ‘click counter report’

  • Ons doen al jou 'design & layout'  nes jy dit verlang

  • Ons werk saam met jou sodat jou advertensie werk! - maandelikse veranderinge as jy dit nodig het

Side Panel Ads
R125 per week (maandelikse plaasing R 500/maand)

GOUE Harties Besigheid
R200 per week (maandelikse plaasing R 800/maand)

PRIMA Harties Adverteerders
R225 per week (maandelikse plaasing R 900/maand)

V.I.P ADVERTEERDERS (heelbo op ons Voorblad 'Home Page')
R250 per week (maandelikse plaasing R1,000/maand)

Revolving Business Ad (besigheid 'slide-show' - 4x slides max)
R375 per week (maandelikse plaasing R1,500/maand)

HARTIES LANDMARK Footer Advertisers (jou advertensie op elke 'page footer' van ons web tuiste)
R400 per week (maandelikse plaasing R1,600/maand)


HARTIES LANDMARK HEADER Advertisers (Op elke bladsy 'page header'  van ons web tuiste)
R500 per week (maandelikse plaasing R2,000/maand)

JOU BESIGHEIDS EDITORIAL (Ons stel jou besigheid voor aan Harties met al jou dienste en voordele)
R600 per week (1 maandelikse plaasing R2,400/maand)

5, 7, 10% afslag vir vooruitbetaal 3, 6, of 12 maande

Ons passie is Harties!

Voel vry om op ons Voorblad te kyk na die huidige advertensie posisies en besluit waar joune die beste sal vertoon?

Wees gewaarborg van ons beste efforts om jou absoluut by te staan!

Kobus JFK


Directors: S.A.M Smit & J.F Koster - Copyright ©2018 HartiesNet (Pty) Ltd - our Disclaimer