Views!
HUNDREDS of daily LOCAL views - THOUSANDS of monthly LOYAL readers! THE MOST POPULAR ATTRACTION IN HARTIES!
Published:  2016-01-09 Views:  857
Author:  JFK
Published in:  Incident/Voorval
Cablecar Fire!

Photo Sonja Jordaan via whatsapp

Necsa se Vuur Brigade was op die toneel met ondersteuning van bystanders en die vuur onder beheer gekry.

Ons absolute dank vir hul amazing response!

Dis nou ongelukkig skade maar mens moet goeie moed hou!

Vir almal wat betrokke was is ons oneindig dankbaar!


Directors: S.A.M Smit & J.F Koster - Copyright ©2018 HartiesNet (Pty) Ltd - our Disclaimer