Views!
HUNDREDS of daily LOCAL views - THOUSANDS of monthly LOYAL readers! THE MOST POPULAR ATTRACTION IN HARTIES!
Published:  2014-12-24 Views:  1121
Author:  Fanie
Published in:  HartiesWatch
24 Des 2014: Plot Owner Murdered - Rietfontein Plots

Hartieswag / Harties Watch 24/12/2014

Vanoggend het die seun van 'n bejaarde man, sy pa se liggaam gevind, op sy plot in Rietfontein. Vermoedelik het die oorledene sy honde om en by 06:00 uit die huis gelaat om hulle te voer. Hy is voorgelê en met 'n voorwerp geslaan waarna hulle hom terug in die huis geneem het. 

Ons wil graag hiermee ons meegevoel betuig met die groot verlies wat hierdie familie so voor Kerstyd ervaar. Mag julle gedra word deur hierdie onbeskryflike leed en hartseer.


Directors: S.A.M Smit & J.F Koster - Copyright ©2018 HartiesNet (Pty) Ltd - our Disclaimer