Views!
HUNDREDS of daily LOCAL views - THOUSANDS of monthly LOYAL readers! THE MOST POPULAR ATTRACTION IN HARTIES!
Published:  2016-01-22 Views:  517
Author:  JFK
Published in:  Do It ourselves/Doen dit self
Huisgras Bring Hoop Vir n Toekoms

from Corné Vorster

January 22 at 10:11pm

Huisgras bring hoop vir ’n toekoms
Die gesnyde gras van jou erf kan boere in nood help. Kliek hier om te sien waar jy gras kan aflaai, lees meer oor dié projek en KYK die video >http://bit.ly/1nvetEh

Andre Jordaan Briljant!!! Rooihuiskraal het 'n tuin vullus terrein wat baaie besig is. Kan daar 'n punt gereel word? Ek weet daar is een in Greenside JHB ook. Hierdie moet volhou word... nie net omdat dit nou droog is nie. Ek sny die naweek gras en sal dit by 'n punt aflaai! Dink al die tuindiens besighede moet hulde gras by die plekke aflaai. Hoe lank kan die voer gestoord word? Hope Grass Project - Hoop Gras Projek


Directors: S.A.M Smit & J.F Koster - Copyright ©2018 HartiesNet (Pty) Ltd - our Disclaimer