Views!
HUNDREDS of daily LOCAL views - THOUSANDS of monthly LOYAL readers! THE MOST POPULAR ATTRACTION IN HARTIES!
Published:  2016-02-26 Views:  731
Author:  JFK
Published in:  Suggestion/Aanbeveling
Charlie Maak Sy Merk

Hier is n jong man sy naam is Charlie wat nr's opverf op jou sypaaidjie, kan nou nie vir die man opkom nie of vir sy kwaliteit van verf nie maar atleast bedel hy nie en straat nr's is n groot probleem wanneer ons in die nag patrolleer, hy vra R40. Sy nr 062 738 0572

(dankie Jaco vir die verwysing, dankie Renier vir sy nr) ons buurtwagte het al die hulpmiddels nodig om ons ALMAL te help


Directors: S.A.M Smit & J.F Koster - Copyright ©2018 HartiesNet (Pty) Ltd - our Disclaimer