Views!
HUNDREDS of daily LOCAL views - THOUSANDS of monthly LOYAL readers! THE MOST POPULAR ATTRACTION IN HARTIES!
Published:  2016-03-11 Views:  832
Author:  WatchDog
Published in:  Projects/Projekte
Attention All Meerhof Residents!!

1. DIe verbindingpad onder konstruksie tussen Meerhof en Ifafi is onbegaanbaar, meer so agv die baie reen die afgelope paar dae: moenie eers probeer gebruik nie!
2. DIe toeganspad tussen Meerhof en Jasmyn gaan more-oggend van 06:30 of tot 11:30 vir die "om die dam gesluit word. Geen in en uit beweging (behalwe vir noodoertuie) tussen half sewe en half twaalf nie.

Hierdie laat verandering is genoodsaak weens die reen en die verandering in die "Om die dam" roete wat die reelingskomitee noodgedwonge moes maak.


Directors: S.A.M Smit & J.F Koster - Copyright ©2018 HartiesNet (Pty) Ltd - our Disclaimer