Views!
HUNDREDS of daily LOCAL views - THOUSANDS of monthly LOYAL readers! THE MOST POPULAR ATTRACTION IN HARTIES!
Published:  2016-04-12 Views:  749
Author:  JFK
Published in:  Business/Besigheid
Hierdie Elektrisien Gaan Uit Sy Pad Om Te Help!

Kyk as jy nou al moeg is vir elke jan rap en sy maaitjie wat jou elektries allerhande beloftes maak en na jy hul betaal het; is niks reg nie - dan moet jy Paul by Revo-EMC in Harties kontak.

Hierdie man is ou skool, ou waardes, en het 'n passie vir sy familie en mense wat vir hom werk. Die rede vir sy sukses is juis omdat hy saam jou 'n koppie koffie sal drink tot hy seker is wat presies jy verlang en hoe jy die job gedoen wil he.

So as jy nou regtig gatvol is vir elektrisiens vol vals beloftes.... daag ek jou nou uit! Kontak Paul by 071 724 4105 en 'by all means mention' dat Harties.net jou verwys het.

Sy experience en kennis is van die hoogste gehalte, al sy staff is getrain op alle equipment en hy sal self die extra myl vir jou loop 'within reason'.

en gaan kyk sy web tuiste hier wat Harties.net vir hom design het (incl die logo ontwerp)


Directors: S.A.M Smit & J.F Koster - Copyright ©2018 HartiesNet (Pty) Ltd - our Disclaimer