Views!
HUNDREDS of daily LOCAL views - THOUSANDS of monthly LOYAL readers! THE MOST POPULAR ATTRACTION IN HARTIES!
Published:  2016-04-13 Views:  1334
Author:  JFK
Published in:  Gesegdes/Sayings
Gesegde: n Tweegatjakkals

Die twee gate waarna verwys word, het niks met die agterkant van die jakkals te make nie, maar met twee gate in die grond. Die jakkals kan altyd ontsnap by die een waar daar nie moeilikheid of gevaar (soos honde) wag nie.

(en ek het nou al vinnig 'n paar leer ken hie in Harties)


Directors: S.A.M Smit & J.F Koster - Copyright ©2018 HartiesNet (Pty) Ltd - our Disclaimer