Views!
HUNDREDS of daily LOCAL views - THOUSANDS of monthly LOYAL readers! THE MOST POPULAR ATTRACTION IN HARTIES!
Published:  2016-04-21 Views:  750
Author:  WatchDog
Published in:  Business Review
Ouch - Cell C In Harties?

Harties.net het gevra;

'Ek oorweeg om 'n Cell C kontrak te vat maar ek hoor rumors hul het bad signal/coverage in Harties. Is dit waar?’

Toe kry ons kommerwekkende terugvoering…

Carika Strydom Du Plessis
Ok ekt cell c gehaad en ek sukkel toe vreeslik met sein en internet . Ek skakel en mnr se hulle sal n klag in sit dar hulle kan kyk wat is vout 7 maande later skakel ek weer sele storie ek raak toe bietjie kwaad en vertel die persoon hulle het swak diens ek ek gaan my kontral kanseleer so se mnr nee mev asb ek kan sien hier is n probleem die tegnikuste se dis oor mev so naby die dam bly " maar die toring sit in ifafi " net so 3 blikke van my af ok

so skakel ek weer na 3 maande en die persoon se hulle gaan kyk of hulle vir my n ding kan gee wat ek in my foon plug dan maak jy die sein sterker ok n dag later bel hy terug hys jamer maar hulle kan nie vir my die ding gee nie want my kontrak gebruik nie meer as R2000 n maand nie .

Mmm ek skiet n bom en se vir hom maar die is n top up kontrak nie n besigheids foon nie . Ja jamer hulle kan niks doen nie ekt die persoon mooi verduidelik ekt nou al n jaar betaal op die kontrak vir basies n foon want ek kan nie cell c gebruik nie so ek gaan nou n vodacom in sit en die cell c in die asblik gooi en klaar ekt dit gedoen en dis klaar...

Nou vra Harties.net Cell C.... wat nou????


Directors: S.A.M Smit & J.F Koster - Copyright ©2018 HartiesNet (Pty) Ltd - our Disclaimer