Views!
HUNDREDS of daily LOCAL views - THOUSANDS of monthly LOYAL readers! THE MOST POPULAR ATTRACTION IN HARTIES!
Published:  2016-05-03 Views:  720
Author:  JFK
Published in:  Harties Voortrekkers
Harties Voortrekkers Op Vryheidsdag

Die Voortrekkers het op Vryheidsdag die Roos-gedenkteken op die proefplaas langs Wagpos gaan besoek en 'n bietjie meer geleer van ons geskiedenis.

 

 

 

 

 

Een van die Roos'e wat in die begrafplaas begrawe is, Stephanus Johannes Roos, staan ook bekend as die held van Majuba. Dit is ook dieselfde Roos na wie die dorpe Roos-Senekal vernoem is.

 

Ons het die dag afgesluit met 'n heerlike braai op die proefplaas-grond. Baie dankie aan Theuns en sy span wat dit vir ons moontlik gemaak het om daar te kon wees.

 

Groete, 

Annekie

 


Directors: S.A.M Smit & J.F Koster - Copyright ©2018 HartiesNet (Pty) Ltd - our Disclaimer