Views!
HUNDREDS of daily LOCAL views - THOUSANDS of monthly LOYAL readers! THE MOST POPULAR ATTRACTION IN HARTIES!
Published:  2016-05-18 Views:  1070
Author:  Fanie
Published in:  The Dam/Die Dam
Harties: Die Mees Besoedelde Lug In RSA?

Ja nee. Moet mens nou alles glo wat geskryf word? Volgens die volgende artikel in BusinessTech is Hartbeespoort die mees lugbesoedelde plek in Suid-Afrika. Hulle kry dit vanaf 'n onlangse studie deur die wêreld gesondheidsorganisasie. sien die artikel hier:

http://businesstech.co.za/news/lifestyle/123495/the-most-polluted-city-in-south-africa-is-not-where-you-expect/

Weet nie of ek hierdie storie glo nie. Dit klink bietjie dik vir 'n daalder.

Wonder wat dink die Hartbeespoorters van hierdie bewering? Miskien moet ons maar Witbank toe trek vir bietjie vars lug.....


Directors: S.A.M Smit & J.F Koster - Copyright ©2018 HartiesNet (Pty) Ltd - our Disclaimer