Views!
HUNDREDS of daily LOCAL views - THOUSANDS of monthly LOYAL readers! THE MOST POPULAR ATTRACTION IN HARTIES!
Published:  2016-06-02 Views:  684
Author:  Fanie
Published in:  Community/Gemeenskap
Harties Rugbyspeler Erg Beseer - Versoek Om Bystand

Sien onder 'n boodskap van Harties Rugby Klub rakende 'n ongeluk by die Brits Mall kruising Dinsdag 31 Mei 2016 waar daar 'n rugbyspeler ernstig beseer is.

Hallo mense. Gister was Ulrich Bester , een van ons spelers, in 'n ernstige motor ongeluk waarin 2 van sy nek werwels gebreek is en hy op die oomblik in intensief is en hy geen gevoel van sy nek ondertoe het nie. Sy mediese onkostes is astronomies. Ons as  klub het besluit om fondse in te samel om te help met sy mediese onkostes. Enige bydrae klein of groot, sal hoog op prys gestel word. Bydraes kan in die volgende rekening inbetaal word:

HARTIES RUGBY KLUB
FNB
TAKKODE: 250044
TJEK REK: 62577367793
VERWYSING: ULA FONDS
SHARE DIT MET SOVEEL AS MOONTLIK ASB.

BY VOORBAAT DANKIE VIR JULLE ONDERSTEUNING.
COACH CHRIS


Directors: S.A.M Smit & J.F Koster - Copyright ©2018 HartiesNet (Pty) Ltd - our Disclaimer