Views!
HUNDREDS of daily LOCAL views - THOUSANDS of monthly LOYAL readers! THE MOST POPULAR ATTRACTION IN HARTIES!
Page 1 of 1 Pages
Results Per Page

Views:  675

Published:  2016-06-13 

Author:  Fanie

Published in:  Message/Boodskap

Die volgende stuk is aangestuur deur 'n vriend en het my aangespreek:   HOU VIR IEMAND SPASIE   Om emosioneel 'spasie te hou' vir iemand, beteken om langs iemand te loop op die reis waarop hulle . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ OM VIR IEMAND SPASIE TE HOU


Views:  739

Published:  2016-05-27 

Author:  Fanie

Published in:  Come Together/Samekoms

Harties.net has a "feel good" mission. That is - we want to help in making people proud to be called Hartbeespoorters. If you do a google search on Hartbeespoort there are many negative references towards our water quality and if you scan social and traditional media . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ What Makes Us Different?


Views:  486

Published:  2016-03-21 

Author:  JFK

Published in:  Message/Boodskap

. . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Het Jy Al Ooit Aan Die Dood Gedink?


Views:  508

Published:  2016-03-19 

Author:  JFK

Published in:  Message/Boodskap

. . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Het Jy N Krisis Op Hande?


Views:  953

Published:  2016-03-04 

Author:  karelnel

Published in:  History/Geskiedenis

Die Stigting van die Christenforum van Hartbeespoort - Deel 2 Die eerste artikel het die agtergrond en stigting van die Christenforum van Hartbeespoort beskrywe. Hierdie artikel hanteer die gebeurtenisse wat in die eerste klompie jare van die Forum se bestaan plaasgevind het. Die eerste Forumbestuurvergadering . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Die Stigting Van Die Christenforum Van Hartbeespoort - Deel 2


Views:  1353

Published:  2016-03-04 

Author:  karelnel

Published in:  History/Geskiedenis

Die stigting van die Christenforum van Hartbeespoort - Deel 1   'n Ongelukkige kenmerk van die Protestantse Christelike kerk . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Die Stigting Van Die Christenforum Van Hartbeespoort - Deel 1


Views:  487

Published:  2016-02-22 

Author:  karelnel

Published in:  Religion/Geloof

Seepbelle   Daar is twee dinge omtrent die Kosmos: a) Hoe dit is b) Hoe jy dink dit is. Kom ons noem die een Realiteit en die ander Persepsie. Oor . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Seepbelle


Views:  772

Published:  2016-02-14 

Author:  karelnel

Published in:  History/Geskiedenis

THE STORY OF  PERPETUA.   Perpetua was a beautiful young woman, in the prime of her life about 22 years of age. She belonged to a very  wealthy and noble family  and  her father, who . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ The History Of Perpetua


Views:  484

Published:  2016-02-09 

Author:  karelnel

Published in:  Religion/Geloof

Die Gastehuiseienaar   1.    Toe Jesus eenmaal Pretoria besoek het, het Hy baiekeer oor middagete op die Plein aan mense stories vertel. En die staatsamptenare het vir middagete uit hul kantore  . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Die Gastehuis Eienaar


Views:  469

Published:  2016-02-09 

Author:  karelnel

Published in:  Religion/Geloof

Taximan. 25. Toe Jesus op 'n dag Pretoria besoek het, het die Teologiedepartement van die Universiteit Hom uitgenooi om een van hulle konferensies toe te spreek. Een van die befaamde professore, wat 'n blink Porche ry vra Hom toe . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Taximan


Views:  1052

Published:  2015-11-22 

Author:  Fanie

Published in:  Religion/Geloof

As daar staan: Ons het ‘n skat in erdekruike – dan is dit werklik so. Die openbaring van die Gees is geweldig ryk en kosbaar. Daar is net een probleem. Hierdie openbaring word gedra in feilbare mense. In die oggend vind menige . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Oor Erdekruike En n Slang Se Tong


Views:  918

Published:  2015-11-03 

Author:  JFK

Published in:  Religion/Geloof

In 2012 het ek in ‘n gaste huis in Monumentpark, Pretoria ingetrek toe ek ‘n nuwe werk daar begin het. Agter in die erf was ‘n groot ou vyeboom wat heelike vrugte gedra het. Toe my ouers uit Witbank vir my kom kuier het, het my . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ My Vye Boompie!


Views:  744

Published:  2015-09-28 

Author:  karelnel

Published in:  Interesting/Interessant

Die kraaktuin   Kom gesels gerus met my – ek het baie tyd. Jy moet erken, jy sou nooit eers daaraan dink om hier tuin te maak nie – op die klipharde granietbank, in hierdie harde . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Die Kraaktuin


Views:  808

Published:  2015-09-27 

Author:  JFK

Published in:  Religion/Geloof

Ek sit toe nou die dag saam my vriend Fanie en gesels oor die dinge wat mense sê oor mekaar in Harties en hoeveel skade dit veroorsaak, hoe seer dit maak. So jaar of wat gelede, was ek baie kwaad vir ‘n sekere koerant omdat . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Spreek Ek ‘n Vloek?


Views:  673

Published:  2015-09-25 

Author:  karelnel

Published in:  Interesting/Interessant

Goliat Oom Ben het op ‘n dag ‘n interessante preek gehad, waarvan ek, na jare, nog gedeeltes kan onthou. Hy het gevra hoekom ‘n mens, as jy ‘n Bybelverhaal lees, jou dadelik met die held van . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Goliat


Views:  927

Published:  2015-07-22 

Author:  karelnel

Published in:  Come Together/Samekoms

Biduurseeninge   Oom Koen was lank die . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Biduurseeninge


Views:  1750

Published:  2015-07-08 

Author:  karelnel

Published in:  Religion/Geloof

Die Ontluikende Openbaring van God in die Bybel – Deel 5: Die Praktiese Implikasies: Hoe al ons oorwin? Ons Getuienis   Vorige artikels in die reeks het gehandel oor die groot prentjie in die Bybel.   . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Die Bybel?? Jy Speel Seker... Deel 5


Views:  1248

Published:  2015-05-26 

Author:  Fanie

Published in:  Come Together/Samekoms

24 May 2015 - Hartbeespoort's Christians united on Sunday afternoon at GHS Primary School on the 16th annual Global day of Prayer. . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Hartbeespoort Christians Unite


Views:  1058

Published:  2015-04-23 

Author:  Fanie

Published in:  Religion/Geloof

The more perceptive would have noticed that the world is changing around us in more ways than the obvious. We . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Who Is In Control?


Views:  662

Published:  2015-03-23 

Author:  karelnel

Published in:  Religion/Geloof

  ... Die Bybel ? ... Jy speel seker!  - Deel 4   Uit die voorafgaande artikels in hierdie reeks is dit redelik om te aanvaar dat die Bybel nie sommer ‘n lukraak-saamgestelde versameling van antieke boeke is . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Die Bybel? Jy Speel Seker! Deel 4


Views:  660

Published:  2015-02-27 

Author:  karelnel

Published in:  Religion/Geloof

... Die Bybel?? . Jy speel seker?? – Deel 3 In die vorige artikel is belangrike punte uit die Ou Testament aangestip wat merkwaardige  verbande toon met dinge wat eeue later, in die tyd van die Nuwe Testament sou plaasvind. In . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ ... Die Bybel?? . Jy Speel Seker?? – Deel 3


Views:  2016

Published:  2015-02-27 

Author:  karelnel

Published in:  Religion/Geloof

... Die Bybel ? ... Jy speel seker!  - Deel 2   In die eerste artikel in die reeks is daar gedagtes gewissel oor die Bybel en hoe om die groot prentjie wat daarin . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ ... Die Bybel ? ... Jy Speel Seker! - Deel 2


Views:  1605

Published:  2015-02-27 

Author:  karelnel

Published in:  History/Geskiedenis

History of Doxa Deo School  Hartbeespoort   In 2006 Pastor Karel Botha and Braam Botha (not related) saw the need for a Christ centered school that could accommodate English and Afrikaans as language for learning and teaching in Hartbeespoort. At . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ History Of Doxa Deo School


Views:  796

Published:  2015-02-27 

Author:  karelnel

Published in:  History/Geskiedenis

Gesprek met Oom Du Toit Van der Merwe op 2015-02-25 Op 25 Februarie het ‘n baie interessante bespreking plaasgevind met Oom Du Toit Van der Merwe, aan huis van Renier en Milene Balt in Schoemansville. Oom Du Toit . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Gesprek Rondom Bybelvertaling


Views:  893

Published:  2015-02-25 

Author:  karelnel

Published in:  History/Geskiedenis

Oom Ben Farrell Dr Ben Farrell was ‘n bekende Landskapsargitek wat ‘n tyd lank in Hartbeespoort gewoon het. Hy was ‘n merkwaardige persoon en ‘n ware man van God en was intiem betrokke by die stigting van . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Oom Ben


Views:  1175

Published:  2015-02-25 

Author:  karelnel

Published in:  History/Geskiedenis

Die Eerste twintig jaar  van Hartbeespoort Christen Gemeenskap Gedurende 1973 het die Here dit so in die harte van Ben en Antjie Farrell gelê dat hulle die NG Kerk verlaat en by die AGS van . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Die Eerste Twintig Jaar Van Hartbeespoort Christen Gemeenskap


Views:  1155

Published:  2015-02-23 

Author:  karelnel

Published in:  History/Geskiedenis

History of Gateway Christian Church Hartbeespoort August 2004-Present   In the interest of providing basic background information I am a United States citizen who has served in pastoral ministry since 1976. My . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ History Of Gateway Christian Church Since 2004


Views:  965

Published:  2015-02-19 

Author:  karelnel

Published in:  Religion/Geloof

... Die Bybel ? ... Jy speel seker!  - Deel 1   In  meeste van ons huise kry mens een of meer van hulle... Bybels. Tog is dit miskien een van die boeke wat ons die meeste misverstaan en wangebruik? Hoeveel . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ ... Die Bybel ? ... Jy Speel Seker! - Deel 1


Views:  1476

Published:  2015-02-12 

Author:  karelnel

Published in:  History/Geskiedenis

Dominee Awie Efesiërs vier verduidelik dat mense met verskillende bedieninge deur God as gawes of geskenke aan die kerk gegee word. Hartbeespoort NG kerk se eerste geskenk van die Here af was Awie en Junette Viljoen. Oor baie jare . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Dominee Awie


Views:  1378

Published:  2015-01-31 

Author:  karelnel

Published in:  History/Geskiedenis

Dominee Johann Elke dienskneg van God laat een of ander voetspoor in mense se lewens agter en dit is goed om soms net bietjie by die voetspore stil te staan en te kyk waarlangs die pad geloop het. Ds Johann Joubert is . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Dominee Johann


Views:  1913

Published:  2015-01-31 

Author:  karelnel

Published in:  History/Geskiedenis

A Short History of the Kosmos Community Church, formerly known as the Kosmos Garden Chapel and Wall of Remeberance. This spiritual centre for meditation, religious services and the internment of ashes of deceased members of the community was developed in 1979 and the . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ History Of Kosmos Community Church


Views:  773

Published:  2015-01-22 

Author:  karelnel

Published in:  History/Geskiedenis

Die Verhaal van  die Doxa Deo Hartbeespoort Kampus Die storie van die Hartbeespoort kampus van Doxa Deo het begin die dag toe Alan Platt en sy familie in opdrag van die Here in 1992 na Pretoria verhuis het. Die gemeente . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Geskiedenis Van Doxa Deo Hartbeespoort


Views:  2365

Published:  2015-01-22 

Author:  karelnel

Published in:  History/Geskiedenis

HISTORY OF HARTIES METHODIST CHURCH   A Methodist presence in the Brits/Hartbeespoort area was established in 1936 when preachers first travelled from Pretoria to run services in Brits. This situation changed very little for the next 70 years, with Brits . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ History Of Harties Methodist Church


Views:  947

Published:  2015-01-22 

Author:  karelnel

Published in:  Religion/Geloof

How to measure a sermon? One often hear people saying “That was a good sermon!”. Sometimes people will also reluctantly say that a sermon was not so good. How can one say whether a sermon was good or bad . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ How To Measure A Sermon ?


Views:  1067

Published:  2015-01-16 

Author:  karelnel

Published in:  Religion/Geloof

Die orde van die Christelike erediens – informele liturgie.   ‘n Inherente deel van die proses waardeur ‘n mens leer, is die vorming van patrone of prosedures. Wanneer mense herhaaldelik in situasies kom, soek hulle . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Orde Van Die Erediens - Informele Liturgie


Views:  863

Published:  2015-01-14 

Author:  karelnel

Published in:  Religion/Geloof

Kommunikasie.   Een aspek wat herhaaldelik genoem word as noodsaaklik vir gesonde verhoudinge, hetsy in ‘n huwelik of in die werksituasie, is kommunikasie. My eie ervaring is dat die grootste deel van verskille wat mense met mekaar het . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Kommunikasie


Views:  1572

Published:  2015-01-13 

Author:  karelnel

Published in:  Religion/Geloof

Gister, Vandag en More   Ons het almal ons gisters. Vir party is  die gisters groot - vir ander nog klein. Een ding weet ons - ons gisters is verby - vir altyd. Ons kan daar niks aan doen nie. Al . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Gister, Vandag, More


Views:  814

Published:  2015-01-11 

Author:  karelnel

Published in:  Religion/Geloof

God se gesag in die Kerk   Waarom het Moses nie die beloofde land binnegegaan nie?   Dit was omdat hy die rots die tweede keer geslaan het, terwyl God gesê het hy moet . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Gesag In Die Kerk


Views:  1125

Published:  2015-01-10 

Author:  karelnel

Published in:  Religion/Geloof

  Gedeelde Leierskap   Dit kan nie betwyfel word dat leierskap nodig is waar ‘n groep mense saam beweeg nie. Leierskap is nodig om ‘n groep individue, elkeen met ‘n eie agenda, saam te . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Gedeelde Leierskap In Die Kerk


Views:  1155

Published:  2015-01-09 

Author:  karelnel

Published in:  Religion/Geloof

Konserwatief of Liberaal ?   Moet ‘n Christen konserwatief wees, of liberaal?  In my leeftyd het ek al albei die antwoorde by Christene gekry.   Party dink konserwatisme is reg. Neem die . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Konserwatief Of Liberaal - Wat Is Reg?


Views:  863

Published:  2015-01-08 

Author:  karelnel

Published in:  Religion/Geloof

Ons gedagtewêreld.   Mense wat weet sê die mens se brein is een van die grootste wonders van die skepping - indien nie die grootste wonder nie. Elke mens se brein is besig met sulke . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Ons Gedagtewereld


Views:  663

Published:  2015-01-06 

Author:  karelnel

Published in:  Religion/Geloof

Wegval uit die geloof of die volharding van die heiliges? As gelowige worrstel mens baiekeer met dualismes in die geloof – twee kante van ’n waarheid, en mens weet nie regtig waar lê die antwoord nie. Een so &rsquo . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Vir Altyd Gered Of Nie?


Views:  806

Published:  2015-01-05 

Author:  karelnel

Published in:  Religion/Geloof

Die Beginsel van Gesag In ons tyd het die begrip van gesag ‘n redelike negatiewe  konnotasie. Feitlik in die hele Westerse wêreld word gesag meestal met agterdog bejeën. Die vryheid van die individu word meestal . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Die Beginsel Van Gesag


Views:  583

Published:  2015-01-04 

Author:  karelnel

Published in:  Religion/Geloof

Wat het God te sê? Ons hoor dikwels dat gelowiges sê: “Die Here het vir my so-en-so gesê..”. Natuurlik is dit ons erfenis as kinders van God om die stem van die Here te . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Wat Het God Te Se?


Views:  774

Published:  2015-01-03 

Author:  karelnel

Published in:  Religion/Geloof

Watter Vertaling?   Miskien het u ouers/ grootouers u ook vertel van die bittere stryd in die Afrikaanse kerke die tyd toe die eerste Afrikaanse Bybel uitgekom het. Mense het gevoel dat die Afrikaans van daardie tyd net . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Watter Bybelvertaling?


Views:  857

Published:  2015-01-02 

Author:  karelnel

Published in:  Religion/Geloof

Wet of Genade? Die Bybel leer mos dat God ‘n heilige God is, en dat Hy sonde haat. Dit is eweneens duidelik dat God van Sy kinders verwag om heilige lewens te lei. “Wees heilig, want Ek is . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Wet Of Genade?


Views:  836

Published:  2014-12-30 

Author:  karelnel

Published in:  Religion/Geloof

Die Rol van ’n Goddelike Visie in Kerkleierskap Kerkleiers het ‘n baie groot verantwoordelikheid, omdat sulke persone nie net hul eie lewens het om voor te antwoord nie, maar ook die van die kudde wat God aan hulle toevertrou . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Visionere Kerkleierskap


Views:  638

Published:  2014-12-29 

Author:  karelnel

Published in:  Religion/Geloof

Klerikalisme Ons is almal bewus van die priesterstand in die Ou Testament. Hulle was ‘n groep mense wat vir die volk ingetree het by God, en aan die volk weer God se wil bekend gemaak het. Hulle het sekere voorskrifte . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Klerikalisme


Views:  663

Published:  2014-12-29 

Author:  karelnel

Published in:  Religion/Geloof

Die Kerk en Para-kerklike Organisasies. Die Evangelie van Jesus Christus is soos ‘n saad wat vrug dra wanneer dit groei. Dit dra die vrug van ‘n heilige  en diensbare lewe in die geval van ‘n individu . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Die Kerk En Para-kerklike Organisasies


Views:  3215

Published:  2014-12-29 

Author:  karelnel

Published in:  Religion/Geloof

Ons behoort aan die Kerk Tog vreemd die verskillende sieninge wat mense oor die kerk het!  U ken seker die oorbekende uitdrukking : “Ek het my kerk”  Dit is gewoonlik een of ander verdedigingsmeganisme wanneer iemand dink sy . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Ons Behoort Aan Die Kerk


Views:  734

Published:  2014-12-28 

Author:  karelnel

Published in:  Religion/Geloof

Geloof. Almal van  ons weet dat geloof ‘n  fondamentsteen van die Christen se lewe is. Dis so basies soos asemhaal. Die Bybel sê tog immers : “Die wat tot God  nader moet glo dat Hy . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Geloof


Views:  641

Published:  2014-12-28 

Author:  karelnel

Published in:  Religion/Geloof

Dogma? In die kringe waarin ons beweeg het die begrip 'dogma' oor die algemeen ‘n negatiewe konnotasie. Ons sê maklik dat onsself nie dogmaties is nie, aangesien ons meen dat ons die Here net vry-uit dien . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Dogma ?


Views:  881

Published:  2014-12-26 

Author:  karelnel

Published in:  Religion/Geloof

DIE GESKIEDENIS VAN DIE ASSEMBLIES OF GOD IN SUID AFRIKA - LEERSTELLIGE BEKLEMTONINGE VAN MNR JAMES MULLAN Mnr James Mullan was een van die vroeë pioniers van die Assemblies of God in Suid Afrika. Hy was ‘n invloedryke leier . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Leerstellige Beklemtoning Van James Mullan


Views:  1027

Published:  2014-12-26 

Author:  karelnel

Published in:  Religion/Geloof

Hoe dink mens oor die Judaisme ? – Deel 2 ‘n Vorige artikel het oorsigtelik gekyk na wat die Judaisme behels aan die hand van ‘n geloofsbelydenis en godsdienstige gebruike. Hierdie opsomming, grootliks ontleen aan Wikipedia, ondersoek die kwessie van . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Hoe Dink Mens Oor Die Judaisme - Deel 2


Views:  639

Published:  2014-12-26 

Author:  karelnel

Published in:  Religion/Geloof

Hoe dink mens oor die Judaisme – Die rol van Mistisisme - Deel 3   Een van die aspekte wat baie mense prikkelend vind omtrent die Judaisme is die mistieke aard daarvan. Baie dinge is simbolies en simbole het betekenisse . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Hoe Dink Mens Oor Die Judaisme - Die Rol Van Mistisisme - Deel 3


Views:  1546

Published:  2014-12-18 

Author:  karelnel

Published in:  Religion/Geloof

Hoe dink mens oor die Judaisme? – Deel 1 Die Nuwe Testament leer dat die christelike geloof soos ’n wilde takkie is wat op ’n mak olyfstok inge-ent is en wat groei deur die krag van die oorspronklike . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Hoe Dink Mens Oor Die Judaisme ? - Deel 1


Views:  1245

Published:  2014-12-18 

Author:  karelnel

Published in:  Religion/Geloof

Die koms van die Assemblies of God na Suid Afrika Die Assemblies of God (AOG) in Suid Afrika het ontstaan uit buitelandse sendelinge wat vanuit verskeie lande na Suid-Afrika gekom het  (±1908). Gedurende die jare 1908-1933 is . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Die Koms Van Die Assemblies Of God Na Suid Afrika


Views:  557

Published:  2014-12-18 

Author:  karelnel

Published in:  Religion/Geloof

Die Kerk se eerste halfmillenium. Daar word gesê dat die Bybelboek Handelinge nie eintlik ‘n einde het nie, en dat die gebeurtenisse wat met die kerk plaasgevind het deur die eeue eintlik net die voortsetting daarvan is. Baie van . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Die Kerk Se Eerste Halfmillenium


Views:  1105

Published:  2014-12-18 

Author:  karelnel

Published in:  Religion/Geloof

Die ontstaan van die Assemblies of God-beweging in die VSA In die vorige artikels oor die kerkgeskiedenis is die breë lyne aangedui waarlangs die kerk oor die eeue ontwikkel het. Een van die strominge wat ‘n beduidende invloed . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Die Ontstaan Van Die Assemblies Of God-beweging In Die VSA


Views:  774

Published:  2014-12-18 

Author:  karelnel

Published in:  Religion/Geloof

Die Kerk in die era van rasionalisme Hoewel mens kan argumenteer dat die boodskap van Jesus Christus en die beginsels daaragter onveranderlik is, is ons mense se begrip daarvan afhanklik van die maniere wat ons daaroor dink - wat ‘n funksie . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Die Kerk In Die Era Van Rasionalisme


Views:  950

Published:  2014-12-16 

Author:  karelnel

Published in:  Religion/Geloof

Ismes en Geite – Deel 3 Baiekeer lees mens teologiese  of filosofiese terme raak wat jy nie verstaan nie. Hieronder is deel drie van 'n lys wat uit talle bronne versamel is. Puritanisme: . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Ismes En Geite Deel 3


Views:  903

Published:  2014-12-16 

Author:  karelnel

Published in:  Religion/Geloof

Ismes en Geite – Deel 2   Hieronder , in leketaal, die verduideliking van 'n klompie filosofies-teologiese begrippe, uit verskeie bronne nageslaan. Holistiese geneeskunde en – sielkunde: ‘n . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Ismes En Geite Deel 2


Views:  625

Published:  2014-12-16 

Author:  karelnel

Published in:  Religion/Geloof

Ismes en Geite – Deel 1   In die lees en bestudering van teologies/filosofiese vakliteratuur kom mens baiekeer op begrippe af wat jy nie ken nie. Hieronder is ‘n versameling van sulke terme verduidelik op . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Ismes En Geite Deel 1


Views:  1128

Published:  2014-12-16 

Author:  karelnel

Published in:  Religion/Geloof

Die Protestante en die Kerkhervorming Baie mense het ‘n byna irrasionele weersin teen kerklike “leerstellings” of “doctrine”, miskien omdat dit op oninspirerende wyses aan ons oorgedra is toe ons kinders was. Mense besef waarskynlik nie dat . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Die Protestante En Die Kerkhervorming


Views:  1016

Published:  2014-12-15 

Author:  karelnel

Published in:  Religion/Geloof

Die kerk se tweede skof van vyfhonderd jaar Wanneer mens na die kerke van ons dag kyk, kan mens nie help om jou te verwonder oor die verskeidenheid en die verskille nie. Op die oog af lyk die verskille baiekeer onsinnig . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Die Kerk Se Tweede Skof Van Vyfhonderd Jaar


Directors: S.A.M Smit & J.F Koster - Copyright ©2018 HartiesNet (Pty) Ltd - our Disclaimer