Views!
HUNDREDS of daily LOCAL views - THOUSANDS of monthly LOYAL readers! THE MOST POPULAR ATTRACTION IN HARTIES!

Views:  897

Published:  2015-11-14 

Author:  karelnel

Published in:  Recipe/Resepte

Schrödinger se moses   Ons almal weet mos om huisvrou te wees is  ‘n maklike takie (visolie of popkas – soos die manne sal weet – gespel met ‘n  “p&rdquo . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Schrödinger Se Moses


Views:  1340

Published:  2015-09-24 

Author:  karelnel

Published in:  Recipe/Resepte

Adult Entertainment   As mens die woord “adult” sien dan vermoed mens baiekeer onraad – hier is iets fieshie aan die gang. Is asof “adult” so ‘n bietjie van ‘n ander kleur . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Adult Entertainment


Views:  766

Published:  2015-08-01 

Author:  karelnel

Published in:  Recipe/Resepte

Traaidit   Moenounetasseflippenbliefnie vol fiemies wees van die begin af nie. Belowe? Ek  sê jou : Traaiditnet. Ek het dit baie geniet en niks daarvan oorgekom nie – inderwaarheid is dit aan te bevele. Om nou te keer dat . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Traaidit


Views:  793

Published:  2015-07-31 

Author:  karelnel

Published in:  Recipe/Resepte

Roelfpap   Een ding wat hulle sê ek mag maar maak is pap – en dis die heilige waarheid, tensy as hulle almal vir my lieg. Dis nie sommer sulke pap nie – dis speshjjjjilllll pap en dis nogal duur om . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Roelfpap


Views:  716

Published:  2015-07-28 

Author:  karelnel

Published in:  Recipe/Resepte

Om af te val of nie   Mens kan nie verstaan hoekom kies party mense om vir hulle hele lewe lank in die kleuterskool te bly nie. Weet hulle nie dat daar nog drie verdere grade of vlakke is . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Om Af Te Val Of Nie


Directors: S.A.M Smit & J.F Koster - Copyright ©2018 HartiesNet (Pty) Ltd - our Disclaimer