Views!
HUNDREDS of daily LOCAL views - THOUSANDS of monthly LOYAL readers! THE MOST POPULAR ATTRACTION IN HARTIES!
Page 1 of 1 Pages
Results Per Page

Views:  732

Published:  2016-02-13 

Author:  karelnel

Published in:  Stories

Oupa Gert se stories - OU Liefde roes nooit - Deel 2   Sy skrik toe die dokter liggies aan haar skouer raak. “Jammer ek is laat,” sê hy verskonend, ”maar jy weet mos hoe dit gaan in ‘n hospitaal . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Oupa Gert Se Stories - Ou Liefde Roes Nooit - Deel 2


Views:  503

Published:  2016-02-12 

Author:  karelnel

Published in:  Stories

Oupa Gert se stories - Selukwenyani - Deel 2   “Kwennie kind,” vra sy en haar stem bewe. “Sê vir my, wat is dit.” “Moeksie...” Haar stem is skor. “Moeksie dit is wat jy dink. Dit is . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Oupa Gert Se Stories - Selukwenyani - Deel 2


Views:  669

Published:  2016-02-11 

Author:  karelnel

Published in:  Stories

                                          Oupa Gert se stories: Die Wilddief van Mooiberg - Deel 2   Vir Rooi Stefaans het dinge heeltemal skeef geloop. Die trop was nie waar . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Oupa Gert Se Stories: Die Wilddief Van Mooiberg - Deel 2


Views:  773

Published:  2016-02-11 

Author:  karelnel

Published in:  Stories

Erg, erger, ergste?   Ek kuier die annnerdag by my suster – hulle bly in ‘n aftree-oord, en daar het hulle ‘n gawe klomp bejaarde mense (wat vir mekaar omgee) as . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Erg,erger, Ergste?


Views:  751

Published:  2016-02-10 

Author:  karelnel

Published in:  Stories

OU LIEFDE ROES NOOIT - Deel 1   Dr Giel Geertse kyk op vanaf die oop wond. Sy oë soek na dié van die nuwe hoofsuster wat assisteer. Dit is die eerste keer dat sy hom bystaan in die kardio-teater, en . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Oupa Gert Se Stories -Ou Liefde Roes Nooit Deel 1


Views:  777

Published:  2016-02-10 

Author:  karelnel

Published in:  Stories

DIE TANNIE LANGSAAN   Dit was in die dae toe ‘n televisiestel in ons land nog net in die rykstes se huise gekry is. Daar kon nog huisbesoek gedoen word na vyfuur in die middag sonder dat mense . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Oupa Gert Se Stories - Die Tannie Langsaan


Views:  487

Published:  2016-02-10 

Author:  karelnel

Published in:  Stories

Die Towerpantoffels Hy het maar pas skooltoe gegaan – nog nie eers behoorlik ‘n japsnoet nie. As jy smorens vroeg by sy bed verbystap merk jy dat hy sy kussing met oorgawe omhels, terwyl die klein kaal bolyfie . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Towerpantoffels


Views:  1472

Published:  2016-02-10 

Author:  karelnel

Published in:  Stories

Stookketel   Julle weet mos van ‘n stookketel – gewoonlik ‘n koperkan met ‘n pyp aan waarin gegisde vrugtemengsel gegooi word en wat dan gekook word sodat die alkohol kan afdamp en dan uitgekondenseer kan word . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Stookketel


Views:  577

Published:  2016-02-09 

Author:  karelnel

Published in:  Stories

DIE TELEGRAM   Sankie Muller skrik haar boeglam vir die harde geklop aan die deur. Dit is tien oor een in die middag. Op Mooiberg kuier niemand hierdie tyd van die dag nie! Dit moet iets verskriklik ernstigs wees. Besorg kyk sy na . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Oupa Gert Se Stories - Die Telegram


Views:  667

Published:  2016-02-09 

Author:  karelnel

Published in:  Stories

SELUKWENYANI   Die plaasvolk het haar Selukwenyani genoem – Selukwenyani die dwarrelwind – die wind wat kan teister en terg; wat die tolbosse spelerig deur die veld jaag. Die wind wat ‘n hoed afwaai en die pluimvee onder die sipresse laat invlug . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Oupa Gert Se Stories - Selukwenyani - Deel 1


Views:  582

Published:  2016-02-09 

Author:  karelnel

Published in:  Stories

DIE WILDDIEF VAN MOOIBERG               Hoog aan die noordrand, amper op die dorpsgrens, lê die huisie van Pete Simmonds. ‘n Stewige wit sandsteenhuisie is dit, met ‘n abba-kaggel . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Oupa Gert Se Stories - Die Wilddief Van Mooiberg Deel 1


Views:  1029

Published:  2016-02-08 

Author:  karelnel

Published in:  Stories

DIE BOODSKAP Niko Groenewald en Rudolf Beyers was albei versot op rolbal. Twee maal per week was nie genoeg om hulle tevrede te stel nie, Menige middag, net na vyf, het hulle mekaar op die baan gekry en daar geoefen totdat die skemerte hulle huistoe . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Oupa Gert Se Stories - Die Boodskap


Views:  837

Published:  2016-02-08 

Author:  karelnel

Published in:  Stories

Varkvonkies Die lemme van die dakwaaier tjierie-tjierie maar maak geen verskil in die drukkende hitte van die ewenaarsnag nie. Louis sê die Israeli meisies hou vir hom  so ‘n besondere bekoring in – hy kan homself net . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Varkvonkies


Views:  765

Published:  2015-12-01 

Author:  karelnel

Published in:  Stories

OP DIE STASIE   “So oor sewe minute, ou seun,” sê die stasievoorman. “So oor sewe minute is daardie Pretoria-trein hierso. Vandag is hy vir ‘n wonder nie laat nie.” . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Oupa Gert Se Verhale - Op Die Stasie


Views:  805

Published:  2015-11-29 

Author:  karelnel

Published in:  Stories

Die smous Toe ek hom laas gesien het was hy al oor die 90 jaar oud. Hy was maer en sy hare spier-spier wit. Maar sy oë was nog altyd dieselfde. Helder- ja kristalhelder blou. En nog steeds . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Die Smous


Views:  871

Published:  2015-11-29 

Author:  karelnel

Published in:  Stories

DIE DROMER VAN MOOIBERG   Aanvanklik het die Mooibergers hom Josef die Dromer genoem, later sommer Dromer. Ons kinders het hom aangespreek as Oom Droom. Joseph Welthagen was ‘n gelowige mens. Sy plek in die kerk was nooit, nooit leeg . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Oupa Gert Se Stories - Die Dromer Van Mooiberg


Views:  913

Published:  2015-11-27 

Author:  karelnel

Published in:  Stories

Die eerlike Arabier    My onlangse reis na die Verenigde Arabiese Emirate was, soos al my vorige reise, ‘n verrykende ondervinding. Om in kontak te kom me tmense van ‘n ander kultuur, miskien selfs ‘n . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Die Eerlike Arabier


Views:  708

Published:  2015-11-27 

Author:  karelnel

Published in:  Stories

DIE KLEIGAT Die ou man het gehuil. Die trane het vrylik oor sy verrimpelde wange geloop en in sy wit baard verdwyn. Ek kon die trane sien en tog was daar ‘n glimlag om die tandelose mond. Sy oë was soos . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Oupa Gert Se Stories - Die Kleigat


Views:  713

Published:  2015-11-27 

Author:  karelnel

Published in:  Stories

GISTER   Vandag is môre se gister. Omdat ek as gevolg van my ouderdom reeds sommige van gister se dinge vergeet het, is daar tog dinge wat ek graag met ander mense wil deel. Ek wil dit neerskryf voordat alles vir . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Oupa Gert Se Stories - Gister


Views:  952

Published:  2015-11-26 

Author:  karelnel

Published in:  Stories

IN MY WINKEL Ou Tobie, een van ons oudste kliënte, het doelloos tussen die winkelrakke rondgedwaal. Dit het my nie gehinder nie, want dit was sy gewoonte. Hy het dit geniet, aangesien hy geen ander tydverdryf gehad het nie. . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Oupa Gert Se Stories - In My Winkel


Views:  827

Published:  2015-11-26 

Author:  karelnel

Published in:  Stories

MAMMA SE VRYERS   Mamma en Tresia en ek is die weduwee en wesies in ons midde vir wie Oom Coenraad gereeld in die wyksbiduur bid. Dan bewe sy stem so dat dit amper klink asof hy wil huil. Ek het al vir . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Oupa Gert Se Verhale - Mamma Se Vryers


Views:  800

Published:  2015-11-24 

Author:  karelnel

Published in:  Stories

OM BETYDS TE VLUG   Ons het ‘n lieflike kleinhoewe besit, geen drie kilometers van die stadsgrens af nie. Ons was doodgelukkig. Alles wat die stadsmense gehad het, het ons gehad, plus heelwat meer. Ons eie twee melkkoeie . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Oupa Gert Se Verhale - Om Betyds Te Vlug


Views:  1703

Published:  2015-11-24 

Author:  karelnel

Published in:  Stories

Rooiboor As masjiene siele gehad het sou die rooi Dreyersbore almal seker hemel toe gegaan het. Daar is nie nog ‘n masjien wat meer goeie dade gedoen het in die dorre Vrystaat as juis hulle nie. Toe my . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Rooiboor


Views:  750

Published:  2015-11-24 

Author:  karelnel

Published in:  Stories

Vroeë Waarskuwing Pa Koos vertel op ‘n dag van die tyd toe hy nog in Pietersburg die Spoorweë se hoofklerk was. In die kantoor was sulke ekstra groot tafels waarop daar reuse velle papier uitgesprei is en . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Vroee Waarskuwing


Views:  686

Published:  2015-11-24 

Author:  karelnel

Published in:  Stories

Oppas voor! Oupa Gert vertel toe hy ‘n jongman was het hy en ‘n maat ‘n klompie meisies drive-in toe gevat. Ek kan nie onthou of hulle met sy poskantoor-rooilorrie gery het nie, maar in . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Oppas Voor!


Views:  971

Published:  2015-11-23 

Author:  karelnel

Published in:  Stories

Hoe om te voorkom dat jy stinkryk word Pa Gert vertel van die oorlogsjare toe hy as vakleerling, pas na sy studies, die skoene van ‘n telefoonelektrisiën dadelik moes gaan volstaan aangesien die “manne” almal op . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Hoe Om Te Voorkom Dat Jy Stinkryk Word


Views:  1171

Published:  2015-08-05 

Author:  karelnel

Published in:  Stories

Viskassie   Vandag het ek pa se plastiek viskassie uitgepak. So ‘n groene – nogal ‘n Spinsport 1430! Flippen oulik - want as jy die geel plastiekknip oopmaak en die deksel oplig, dan vou vier laatjies met . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Viskassie


Views:  992

Published:  2015-08-03 

Author:  karelnel

Published in:  Stories

Ds Awie Vertel   Dominee Awie vertel my eenkeer ‘n staaltjie oor  een van sy menige ervarings met boemelaars. Hulle pastorie was mos digby die kerk en naby die hoofpad waarlangs die soorte gereëld verbygetrêvil het . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Ds Awie Vertel


Views:  1037

Published:  2015-07-25 

Author:  karelnel

Published in:  Stories

Bloubottel   Ek weet nie veel van . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Bloubottel


Views:  1220

Published:  2015-07-24 

Author:  karelnel

Published in:  Stories

Slagdag   Een maal innie jaar gedurende . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Slagdag


Views:  929

Published:  2015-07-21 

Author:  karelnel

Published in:  Stories

Mooidoorns Mooidoorns was eers oom Manie Fourie se plaas, maar om een of ander rede het hy nie daar gebly nie. Dit . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Mooidoorns


Views:  622

Published:  2015-07-20 

Author:  karelnel

Published in:  Stories

Bekhoue   My ma was 'n yster! Glo dit as jy wil (of nie) sy kon 'n barshou slaan. Ek bedoel nou nie 'n hou soos die Fordson trekker dit kon doen nie. Die Fordson het 'n taamlike swaar . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Bekhoue


Views:  582

Published:  2015-07-18 

Author:  karelnel

Published in:  Stories

Die Lewer-klap   As my ma . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Die Lewer-klap


Views:  684

Published:  2015-07-17 

Author:  karelnel

Published in:  Stories

Kanietie Roerie Verhale uit my kinderdae in die Vrystaat Liewe vriende, Wie van julle weet wat beteken : “Kanietie Roerie?” As ek reg onthou uit my kinderdae is dit ‘n Suid Sotho uitdrukking wat beteken . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Kanietie Roerie


Directors: S.A.M Smit & J.F Koster - Copyright ©2018 HartiesNet (Pty) Ltd - our Disclaimer