Views!
HUNDREDS of daily LOCAL views - THOUSANDS of monthly LOYAL readers! THE MOST POPULAR ATTRACTION IN HARTIES!
Page 1 of 1 Pages
Results Per Page

Views:  964

Published:  2016-04-22 

Author:  JFK

Published in:  Interesting/Interessant

I know it can't be just me and my restless mind... Surely there are unique Harties individuals with amazing ideas that might just be feasable? It could be a simple business idea; a new design concept on existsing technology; or . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Crazy Could Work...?


Views:  754

Published:  2016-04-01 

Author:  JFK

Published in:  Interesting/Interessant

April Fools' Day, also called All Fools' Day, is celebrated every April 1st. While it is not officially recognized as a holiday, many celebrate by pranking, or pulling practical jokes on, their colleagues or by organizing larger-scale hoaxes. As April Fools' is celebrated in different . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ April Fools Day - The History Of The Fools


Views:  575

Published:  2016-02-12 

Author:  karelnel

Published in:  Interesting/Interessant

Vensters Moontlik ken u die wonder  woorde van Koos Dup: “My oë is ‘n splinterruit, wat bly weerkaats ,  al kyk ek uit” . ‘n Oomblik se nadenke sal u oortuig van die diepte wat in . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Vensters


Views:  484

Published:  2016-02-10 

Author:  karelnel

Published in:  Interesting/Interessant

‘n Kussing! ‘n Kussing! ‘n Kussing! ‘n Regte, groot, wit, sagte kussing! Wat ‘n nag van weelde! In die veld is die nag maar koud. Terwyl die hele sterrekoepel met helder . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ n Kussing


Views:  1589

Published:  2016-02-09 

Author:  JFK

Published in:  Interesting/Interessant

My Harties.net predictions for 2016 It’s going to be very hot - A waterpipe will burst - The power will go out every now and again - People will loose dogs (but find them again) - Karel Nel will write a poem . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ 2016 Harties Predictions!


Views:  755

Published:  2016-02-08 

Author:  karelnel

Published in:  Interesting/Interessant

Vonkvarkies Die klokkie lui. Vandag se klokkies is mos elektronies en nou nie soos destydse elektriese of die oertydse meganiese klokke nie. Oorsee êrens is dit mos glad ‘n kunsvorm om met ‘n versameling klokke &lsquo . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Vonkvarkies


Views:  802

Published:  2015-11-26 

Author:  karelnel

Published in:  Interesting/Interessant

Koffiedrink   My sus vra my nou-die-dag of ek nog onthou van koffiemaak. Koffie drink is mos almelee sinoniem met vir jou meisie gaan kuier en dan lank daar vertoef. Dis mos 'n kodetaal . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Koffiedrink


Views:  920

Published:  2015-11-23 

Author:  karelnel

Published in:  Interesting/Interessant

Stilbaai Huispryse   So- toe sê ek vir myself: “Self – dis maar ‘n goeie ding dat die Trust die huis wil verkoop”.   Ek onthou goed toe ons die . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Stilbaai Huispryse


Views:  604

Published:  2015-10-29 

Author:  karelnel

Published in:  Interesting/Interessant

Skryfpapie Die vroegmôrestilte van die Knysnabos is soos ‘n vel papier Ek span my ore in om die stilte te hoor. Eers dink ek dis blanko maar dan kom ek agter dis ‘n lyntjiespapier . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Skryfpapier


Views:  546

Published:  2015-10-29 

Author:  karelnel

Published in:  Interesting/Interessant

ZIF Ek en my Angel het vanoggend op die heilige Sondag soos twee  wafferse heidene na die boskerk toe gegaan. Die diens was in die Goudveld Inheemse bos/ Goudveld indigeneous forest (GIF) naby Knysna en dit was 3 km . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ ZIF


Views:  674

Published:  2015-08-29 

Author:  karelnel

Published in:  Interesting/Interessant

Nederlandse Pietdilemma   Hallo op ons voorlaaste middag uit Nederland.. Hierdie 5 weke vakansie was wonderlik en het eintlik gou omgegaan. Vandag weer vir 'n kort stappie (Nederlands: wandeling) met Guido in die pragtige strate van . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Nederlandse Pietdilemma


Views:  913

Published:  2015-08-24 

Author:  karelnel

Published in:  Interesting/Interessant

Alkmaar se kase   Hallo, Gister se besoek was aan Alkmaar se kaasmark. Ons liewe skoonsus (Timo se ma, die amazing Grace) het ons daarheen vergesel. Die weer was sleg vir toeriste- kort-kort reën. Of . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Alkmaar Se Kase


Views:  550

Published:  2015-08-05 

Author:  karelnel

Published in:  Interesting/Interessant

Die Kranse van Moher   Die Kranse van Moher By die kranse van Moher , as jy nie 'n dwaas is nie, verstaan jy iets van wat jou werklike size is. Kyk na die spikkeltjies op . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Die Kranse Van Moher


Views:  922

Published:  2015-08-04 

Author:  karelnel

Published in:  Interesting/Interessant

Reiservaringe uit  Nigerië - 14-21 Mei 2000   Hoe sê mens  oor die eerste nag in Lagos? Hoog uit die lug lyk die reuse  uitgespreide stad se liggies maar flouerig, behalwe hier . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Reis In Nigerie


Views:  1258

Published:  2015-07-16 

Author:  karelnel

Published in:  Interesting/Interessant

Filatelie   Filatelie is ‘n begrip wat veel wyer is as die versamel van seëls. Dit is die studie van posseëls en posgeskiedenis. Dis inderdaad moontlik om ‘n filatelis te wees sonder . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Filatelie


Views:  642

Published:  2015-07-06 

Author:  karelnel

Published in:  Interesting/Interessant

Poseëls!   Posseëls! Watter wonderlike ontdekking was dit nie! Mens wonder of hierdie wonderlike uitvinding se laaste tyd nou aangebreek het? Ons boodskappe reis deesdae op die rug van elektrone in klein pakkies in sekondes . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Poseëls!


Directors: S.A.M Smit & J.F Koster - Copyright ©2018 HartiesNet (Pty) Ltd - our Disclaimer