Views!
HUNDREDS of daily LOCAL views - THOUSANDS of monthly LOYAL readers! THE MOST POPULAR ATTRACTION IN HARTIES!

Views:  1334

Published:  2016-04-13 

Author:  JFK

Published in:  Gesegdes/Sayings

Die twee gate waarna verwys word, het niks met die agterkant van die jakkals te make nie, maar met twee gate in die grond. Die jakkals kan altyd ontsnap by die een waar daar nie moeilikheid of gevaar (soos honde) wag nie. . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Gesegde: n Tweegatjakkals


Views:  528

Published:  2016-04-06 

Author:  JFK

Published in:  Gesegdes/Sayings

Dié uitdrukking verwys na kaptein Charles Boycott, in die laat 19de eeu ’n agent van graaf Erne, ’n groot grondbesitter in die graafskap Mayo in Ierland. Die Ierse Land League is in 1879 opgerig om die pagters teen uitbuiting van die grondeienaars te . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Boikot: Iemand Boikot


Directors: S.A.M Smit & J.F Koster - Copyright ©2018 HartiesNet (Pty) Ltd - our Disclaimer