Views!
HUNDREDS of daily LOCAL views - THOUSANDS of monthly LOYAL readers! THE MOST POPULAR ATTRACTION IN HARTIES!
Page 1 of 1 Pages
Results Per Page

Views:  890

Published:  2015-11-27 

Author:  JFK

Published in:  Suggestion/Aanbeveling

We would like to provide you with an opportunity to showcase and sell your product / service at the . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Mark The Date


Views:  868

Published:  2015-11-14 

Author:  karelnel

Published in:  Recipe/Resepte

Schrödinger se moses   Ons almal weet mos om huisvrou te wees is  ‘n maklike takie (visolie of popkas – soos die manne sal weet – gespel met ‘n  “p&rdquo . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Schrödinger Se Moses


Views:  1247

Published:  2015-09-24 

Author:  karelnel

Published in:  Recipe/Resepte

Adult Entertainment   As mens die woord “adult” sien dan vermoed mens baiekeer onraad – hier is iets fieshie aan die gang. Is asof “adult” so ‘n bietjie van ‘n ander kleur . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Adult Entertainment


Views:  710

Published:  2015-08-03 

Author:  karelnel

Published in:  Suggestion/Aanbeveling

Moeniedittraainie   Toe ons nog in die fleur van ons lewens was, het ‘n groepie van ons vir ons werk Taiwan besoek. Wat ‘n ervaring! Ons was wel nie jonk en jukkerig nie, maar wel nuuskierig en skrikkerig . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Moeniedittraainie


Views:  720

Published:  2015-08-01 

Author:  karelnel

Published in:  Recipe/Resepte

Traaidit   Moenounetasseflippenbliefnie vol fiemies wees van die begin af nie. Belowe? Ek  sê jou : Traaiditnet. Ek het dit baie geniet en niks daarvan oorgekom nie – inderwaarheid is dit aan te bevele. Om nou te keer dat . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Traaidit


Views:  722

Published:  2015-07-31 

Author:  karelnel

Published in:  Recipe/Resepte

Roelfpap   Een ding wat hulle sê ek mag maar maak is pap – en dis die heilige waarheid, tensy as hulle almal vir my lieg. Dis nie sommer sulke pap nie – dis speshjjjjilllll pap en dis nogal duur om . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Roelfpap


Views:  740

Published:  2015-07-30 

Author:  karelnel

Published in:  Suggestion/Aanbeveling

  Die Beste Deuskant die Magalies Elke Jan Rap en sy idioot weet die Afrikaanse vertaling van die Engelse “nut” is “ neut”- ek praat nou nie van die vertaling wat “moer” is nie. Netso weet elke . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Botter-ofte-not


Views:  662

Published:  2015-07-28 

Author:  karelnel

Published in:  Recipe/Resepte

Om af te val of nie   Mens kan nie verstaan hoekom kies party mense om vir hulle hele lewe lank in die kleuterskool te bly nie. Weet hulle nie dat daar nog drie verdere grade of vlakke is . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Om Af Te Val Of Nie


Views:  708

Published:  2015-07-27 

Author:  karelnel

Published in:  Suggestion/Aanbeveling

Okstyle   Julle weet mos – daai soort potjies wat jy sedert 1994 nie meer kry nie. Die soort met die drie pote wat van gietyster gemaak is – alemelee ‘n netjiese potjie, en baie nuttig! Nou-ja, jy vat h . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Okstyle


Views:  1036

Published:  2014-12-13 

Author:  JFK

Published in:  Suggestion/Aanbeveling

Dros Harties at Sediba Plaza Excellent Service, Amazing Food... They cater for kids, a play-area, and the kids can make their own pizza! Smoking and non-smoking areas for all TV' . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Harties Dros


Directors: S.A.M Smit & J.F Koster - Copyright ©2018 HartiesNet (Pty) Ltd - our Disclaimer