Views!
HUNDREDS of daily LOCAL views - THOUSANDS of monthly LOYAL readers! THE MOST POPULAR ATTRACTION IN HARTIES!
Page 1 of 1 Pages
Results Per Page

Views:  410

Published:  2018-01-11 

Author:  JFK

Published in:  Harties Heritage/Erfenis

In 1900 Britain had 50000 troops chasing  and 2000 Boers. Trapped with 250 Boers north of the Magaliesberg at Wolhuterskop de Wet learnt from a local African how baboons crossed the mountain.  All Boers & horses escaped . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ South Africas Greatest Escape


Views:  1268

Published:  2016-08-25 

Author:  Fanie

Published in:  Harties Heritage/Erfenis

HOEV: OPNAME VAN BESIENSWAARDIGHEDE Nr 043 HEHA: SURVEY OF HERITAGE SITES No 043   OUDSTE PIZZA-OOND IN HARTBEESPOORT DATUM 1938 - 1945 SAEA BESKERMING (60jr) ja VERKLAAR nee. GELYS nee . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Oudste Pizza Oond In Harties


Views:  1103

Published:  2016-07-18 

Author:  Fanie

Published in:  Harties Heritage/Erfenis

HOEV: OPNAME VAN BESIENSWAARDIGHEDE Nr 042 HEHA: SURVEY OF HERITAGE SITES No 042   KLIPDAMWAL (POPPER) DATUM 1938 - 1945 SAEA BESKERMING (60jr) ja VERKLAAR nee. GELYS nee GPS data . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Popper Se Klipdam Gebou Deur Italiaanse Krygsgevangenes


Views:  1553

Published:  2016-06-21 

Author:  Fanie

Published in:  General/Algemeen

21 June 2016 - See the following links and photo's from social networks regarding the widespread unrest in Pretoria today. Many roads were blocked for most of the day, including the N4 Pelindaba toll road and the N1 Polokwane road near Hammanskraal. Latest information received is that the . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Pretoria Is Burning - Photos


Views:  918

Published:  2016-06-15 

Author:  Fanie

Published in:  Harties Heritage/Erfenis

HOEV: OPNAME VAN BESIENSWAARDIGHEDE Nr 040 HEHA: SURVEY OF HERITAGE SITES No 040   “XANADU”, FINDLAY/BEZUIDENHOUT-OPSTAL DATUM 1927 SAEA BESKERMING (60jr) ja VERKLAAR nee. GELYS nee . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Xanadu Plaas Opstal


Views:  988

Published:  2016-06-04 

Author:  Fanie

Published in:  Harties Heritage/Erfenis

HOEV: OPNAME VAN BESIENSWAARDIGHEDE Nr 039 HEHA: SURVEY OF HERITAGE SITES No 039   BRITSE FORTE “ANDERSON” EN “SOUTH HILL” DATUM 1901 SAEA BESKERMING (60jr) nee VERKLAAR . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ BRITSE FORTE "ANDERSON" EN "SOUTH HILL" NABY JASMYN SENTRUM


Views:  864

Published:  2016-05-09 

Author:  Fanie

Published in:  Harties Heritage/Erfenis

HOEV: OPNAME VAN BESIENSWAARDIGHEDE Nr 038 HEHA: SURVEY OF HERITAGE SITES No 038   YSTERTYDPERK RUïNES OP SAARTJIESNEK DATUM 1650? 1830? SAEA BESKERMING (60jr) ja VERKLAAR nee. GELYS nee . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Ystertydperk Ruïnes Op Saartjiesnek


Views:  1160

Published:  2016-04-22 

Author:  Fanie

Published in:  Harties Heritage/Erfenis

HOEV: OPNAME VAN BESIENSWAARDIGHEDE Nr 037 HEHA: SURVEY OF HERITAGE SITES No 037   “DIE RING” EN E HOLM SNR SE HUIS DATUM  1973 /1988 SAEA BESKERMING (60jr) nee . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ DIE RING


Views:  1416

Published:  2016-04-16 

Author:  Fanie

Published in:  Harties Heritage/Erfenis

In 'n gesprek met 'n persoon vandag het dit vir my duidelik geword dat mense nog nie verstaan wat die grondliggende regte en verdelings is wat in die begin gevestig is toe Hartbeespoort Dam onstaan het nie. Die persoon was nie bewus daarvan dat Schoemansville Oewer aan . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Hartbeespoort Dam Grondlegging - Historiese Dokumente En Kontemporêre Drama


Views:  1548

Published:  2016-04-13 

Author:  JFK

Published in:  Gesegdes/Sayings

Die twee gate waarna verwys word, het niks met die agterkant van die jakkals te make nie, maar met twee gate in die grond. Die jakkals kan altyd ontsnap by die een waar daar nie moeilikheid of gevaar (soos honde) wag nie. . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Gesegde: n Tweegatjakkals


Views:  967

Published:  2016-04-11 

Author:  karelnel

Published in:  History/Geskiedenis

Die Paasopstand van 1916.   Op skool het ek niks geleer van die Iere nie. Hoekom weet ek nie – onlangse nadenke het my laat wonder of dit nie te make gehad het met die invloed van die . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Die Paasopstand Van 1916


Views:  578

Published:  2016-04-06 

Author:  JFK

Published in:  Gesegdes/Sayings

Dié uitdrukking verwys na kaptein Charles Boycott, in die laat 19de eeu ’n agent van graaf Erne, ’n groot grondbesitter in die graafskap Mayo in Ierland. Die Ierse Land League is in 1879 opgerig om die pagters teen uitbuiting van die grondeienaars te . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Boikot: Iemand Boikot


Views:  768

Published:  2016-03-28 

Author:  Fanie

Published in:  Harties Heritage/Erfenis

HOEV: OPNAME VAN BESIENSWAARDIGHEDE Nr 035 HEHA: SURVEY OF HERITAGE SITES No 035   ELANDSFONTEIN PLAASSKOOL DATUM 1912 SAEA-BESKERMING (60JR): ja VERKLAAR: nee. GELYS: nee GPS data:X 28.00 . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Elandsfontein Plaasskool - 1881 En Weer Gebou 1912


Views:  536

Published:  2016-03-17 

Author:  karelnel

Published in:  Hartbeespoort/Harties

Die Ontstaansgeskiedenis van die Bravo November Gemeenskaps-radio netwerk - Deel 2 Die eerste artikel in hierdie reeks vertel hoe die Bravo November Radio Netwerk ontataan het. Hierdie artikel vertel meer. Die proses om 'n eie dupleks-frekwensie lisensie van OKOSA te bekom . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Die Ontstaansgeskiedenis Van Die Bravo November Gemeenskaps-radio Netwerk - Deel 2


Views:  874

Published:  2016-03-17 

Author:  karelnel

Published in:  Hartbeespoort/Harties

Die Ontstaansgeskiedenis van die Bravo November Gemeenskaps-radio netwerk (tans bekend as die Bravo November Netwerk (BNN)) Die Hartbeespoort Gemeenskap het 'n ryk geskiedenis wat deels gerig is deur omgewingsfaktore: Die mooi natuur, die dam, die . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Die Ontstaansgeskiedenis Van Die Bravo November Gemeenskaps-radio Netwerk - Deel 1


Views:  759

Published:  2016-03-16 

Author:  Fanie

Published in:  Harties Heritage/Erfenis

HOEV: OPNAME VAN BESIENSWAARDIGHEDE  Nr 034 HEHA: SURVEY OF HERITAGE SITES No 034   SKURWEBERG PLAASSKOOL DATUM 1894 SAEA-BESKERMING (60JR): ja VERKLAAR: nee. GELYS: nee GPS data:X 27 . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Schurweberg Plaasskool Gestig Deur Klein Oompie Smit


Views:  1063

Published:  2016-03-10 

Author:  karelnel

Published in:  Hartbeespoort/Harties

The History of the Meerhof Residents’ Forum On 12 March 2002 the Meerhof Club (established in 1992) was ousted from the Meerhof Foreshore, an area which the residents had frequented and enjoyed  for many years. This was done by . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ The History Of The Meerhof Residents Forum


Views:  814

Published:  2016-03-10 

Author:  karelnel

Published in:  Interesting/Interessant

Just another vehicle ?   At a Defence Expo (like AAD recently), sooner or later one sees a new military vehicle - immaculately clean and brightly polished - even the tyres! Most people just see ‘another vehicle’ and wanders . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Just Another Vehicle?


Views:  1202

Published:  2016-03-07 

Author:  Fanie

Published in:  Harties Heritage/Erfenis

HOEV: OPNAME VAN BESIENSWAARDIGHEDE   Nr 033 HEHA: SURVEY OF HERITAGE SITES  No 033   RONDAWELHUIS (PRELLER / MARAIS) DATUM 1924 SAEA-BESKERMING (60JR): ja VERKLAAR: ja, Maart 1973. GELYS: nvt . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Rondawel Huis Van Gustav Preller En Eugene Marais


Views:  571

Published:  2016-02-25 

Author:  JFK

Published in:  History/Geskiedenis

Soos gewoontlik het ek eers omtrent half 2 vanoggend die lig en tv afgesit en in my bed geklim (of eerder OP my bed geklim; dis te warm innie bed).  Ek het die interessantste droom gehad wat my gedagtes nou prikkel. In . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Kan Ek TYD En Die TOEKOMS Verander?


Views:  836

Published:  2016-02-23 

Author:  karelnel

Published in:  General/Algemeen

Die Posseël- en Posgeskiedenis van Duitswes Afrika/ Suidwes Afrika en Namibië   Namibië, tevore bekend as Duitswes Afrika en daarna Suidwes Afrika het ‘n lang posgeskiedenis, beginnende in 1814 met pos-hardlopers wat boodskappe tussen sendingstasies . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Die Posseël- En Posgeskiedenis Van Duitswes Afrika/ Suidwes Afrika En Namibië


Views:  890

Published:  2016-02-21 

Author:  Fanie

Published in:  Harties Heritage/Erfenis

HOEV: OPNAME VAN BESIENSWAARDIGHEDE                  Nr 031 HEHA: SURVEY OF HERITAGE SITES                         . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Ons Erfenis - Die Preller Huis


Views:  895

Published:  2016-02-14 

Author:  karelnel

Published in:  History/Geskiedenis

Die ontwikkeling van Kernreaktore in die RSA   Toe die Wet op Atoomenergie in 1948 die destydse Raad op Atoomkrag (RAK) tot stand gebring het, is dit voorsien dat, benewens die ontginning van kernmateriale, die Raad ook sou omsien . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Kernkrag - Die Ontwikkeling Van Kernreaktore In Die RSA


Views:  683

Published:  2016-02-13 

Author:  karelnel

Published in:  History/Geskiedenis

Die ontwikkeling van Kernreaktore in ander lande   Vanweë  die geweldige omvang van Uraanverrykingsaanlegte het die Verenigde Koninkryk besluit om kragreaktore te bou wat slegs van natuurlike uraan gebruik sou maak.  Hulle het toe die basiese . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Kernkrag - Ontwikkeling Van Kernreaktore In Ander Lande


Views:  666

Published:  2016-02-12 

Author:  karelnel

Published in:  History/Geskiedenis

Die ontwikkeling van Kernreaktore in die VSA "The Italian Navigator has landed in the New World!" "How were the natives?" "Friendly." Hierdie was die afgespreekte kodegesprek waarmee Enrico Fermi . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Kernkrag - Ontwikkeling In Die VSA


Views:  1519

Published:  2016-02-08 

Author:  Fanie

Published in:  Harties Heritage/Erfenis

HOEV: OPNAME VAN BESIENSWAARDIGHEDE                  Nr 032 HEHA: SURVEY OF HERITAGE SITES                 . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Preller / Pretorius Begraafplaas By Pelindaba


Views:  1463

Published:  2016-01-17 

Author:  Fanie

Published in:  Harties Heritage/Erfenis

HOEV: OPNAME VAN BESIENSWAARDIGHEDE  Nr 029 HEHA: SURVEY OF HERITAGE SITES No 029   LOOD PRETORIUS (“SKOTE PETOORS”) SE HUIS DATUM 1848 SAEA BESKERMING (60jr) ja VERKLAAR nee . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Skote Petoors (seun Van Swart Martiens) Se Huis - 1848


Views:  951

Published:  2016-01-13 

Author:  Fanie

Published in:  Harties Heritage/Erfenis

Why should it be necessary to transfer your rights by contract to your children? Could this not have been described in your Will of inheritance? Nevertheless, a contract has been drawn up whereas Johan Hendrik Schoeman transferred his rights as per Notorial Deed 99 of 1922 to his . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Tolstoy & Lincoln's Contract with their Father


Views:  1019

Published:  2016-01-11 

Author:  Fanie

Published in:  Harties Heritage/Erfenis

HOEV: OPNAME VAN BESIENSWAARDIGHEDE                  Nr 028 HEHA: SURVEY OF HERITAGE SITES                . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Eugene Marais Klipstapel


Views:  1913

Published:  2015-12-30 

Author:  Fanie

Published in:  Harties Heritage/Erfenis

HOEV: OPNAME VAN BESIENSWAARDIGHEDE Nr 027 HEHA: SURVEY OF HERITAGE SITES No 027   YSTERBRUG OOR KROKODILRIVIER DATUM 1927 SAEA BESKERMING (60jr) ja VERKLAAR nee. GELYS nee GPS data:X27 . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Yster Brug Oor Die Krokodil Rivier


Views:  1116

Published:  2015-12-28 

Author:  Fanie

Published in:  Harties Heritage/Erfenis

The original 1918 Memorandum of Agreement between Hendrik Schoeman and the State is herewith included in full. Feel free to read the whole document - apologies for the poor quality. Please note Clause K) where the rights retained by Schoeman and his assigns are stipulated. It is repeated as follows . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ 1918 Harties Dam Sales Agreement


Views:  1465

Published:  2015-12-25 

Author:  Fanie

Published in:  Harties Heritage/Erfenis

HOEV: OPNAME VAN BESIENSWAARDIGHEDE                  Nr 026 HEHA: SURVEY OF HERITAGE SITES                . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Kalkheuwel Se Kalk Oonde


Views:  1388

Published:  2015-12-06 

Author:  Fanie

Published in:  Harties Heritage/Erfenis

HOEV: OPNAME VAN BESIENSWAARDIGHEDE                  Nr 025 HEHA: SURVEY OF HERITAGE SITES                . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Anglo-Boere Oorlog - Kalkheuwel Geveg


Views:  849

Published:  2015-11-27 

Author:  karelnel

Published in:  History/Geskiedenis

Oom Clarey se laaste grappie Ai, die oom Clarey… ! Toe ons daar aankom was die bus reeds daar en hy het die hek oop en toe gemaak sodat die karre veilig geparkeer kon word. Toe ek deur die . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Oom Clarey Se Laaste Grappie


Views:  723

Published:  2015-11-26 

Author:  karelnel

Published in:  General/Algemeen

Die Kakies   Toe ek nou-die-dag die Osborne House op die Isle of Wight naby Engeland besoek het, kon ek nie help om aan die boere oorlog te dink nie. Hierdie paleis was natuurlik Kwien Victoria se . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Die Kakies


Views:  799

Published:  2015-11-23 

Author:  karelnel

Published in:  History/Geskiedenis

Grootoupa Gert van Zyl My grootoupa van Zyl se bynaam was Dowe Gert. Hy was ‘n legende in die Oos Vrystaat omgewing aangesien hy ‘n vaardige bouer met klip was. Die Oos Vrystaat is bekend vir . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Grootoupa Gert Van Zyl


Views:  1235

Published:  2015-11-22 

Author:  Fanie

Published in:  Harties Heritage/Erfenis

HOEV: OPNAME VAN BESIENSWAARDIGHEDE                  Nr 024 HEHA: SURVEY OF HERITAGE SITES                . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Voortrekker Begraafplaas In Broederstroom


Views:  1293

Published:  2015-11-15 

Author:  Fanie

Published in:  Harties Heritage/Erfenis

15 Nov 2015 The CrOWN GRANT has been mentioned multiple times in connection with foreshore rights, but who has actually seen it? It is wonderful how such old documentation stil plays an important role today when deciding the rights and responsibilities on our foreshores. This article . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Die CROWN GRANT Wat Schoemansville Oewer Definieer


Views:  1495

Published:  2015-11-01 

Author:  Fanie

Published in:  Harties Heritage/Erfenis

HOEV: OPNAME VAN BESIENSWAARDIGHEDE                  Nr 023 HEHA: SURVEY OF HERITAGE SITES                . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ 1847 Huis Van Bart Pretorius (Andries Pretorius Se Broer)


Views:  786

Published:  2015-10-29 

Author:  karelnel

Published in:  Interesting/Interessant

Oom Paul se dinge Al die plekke is vandag nog daar, as mens die moeite wou doen om die verhaal se agtergrond te wil nagaan. Die sale van die Kanselliersgebou, die Merensky Biblioteek, die stoepie van oom Paul se huisie . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Oom Paul Se Dinge


Views:  1037

Published:  2015-10-22 

Author:  Fanie

Published in:  Harties Heritage/Erfenis

HOEV: OPNAME VAN BESIENSWAARDIGHEDE                  Nr 022 HEHA: SURVEY OF HERITAGE SITES                . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Oorspronge Van Broederstroom Skool


Views:  1238

Published:  2015-10-11 

Author:  Fanie

Published in:  Harties Heritage/Erfenis

HOEV: OPNAME VAN BESIENSWAARDIGHEDE                   Nr 021 HEHA: SURVEY OF HERITAGE SITES                               . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Jalalpor Se Winkel In Broederstroom Vanaf 1906


Views:  723

Published:  2015-09-28 

Author:  karelnel

Published in:  Interesting/Interessant

Die Groot Vaait Dit het in die tyd van die diamantdelwers daar by Douglas rond, êrens langs die Vaalrivier gebeur – sowaar as parramanêldra. My swaer Daantjie het dit self gehoor en vir my vertel want hy . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Die Groot Vaait


Views:  1310

Published:  2015-09-09 

Author:  Fanie

Published in:  Harties Heritage/Erfenis

HOEV: OPNAME VAN BESIENSWAARDIGHEDE                  Nr 020 HEHA: SURVEY OF HERITAGE SITES                . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Die Skrywer Sangiro Kom Van Harties


Views:  2067

Published:  2015-08-21 

Author:  Fanie

Published in:  Harties Heritage/Erfenis

HOEV: OPNAME VAN BESIENSWAARDIGHEDE                  Nr 019 HEHA: SURVEY OF HERITAGE SITES                . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Fort Uit Anglo-Boereoorlog By Broederstroom


Views:  831

Published:  2015-07-27 

Author:  karelnel

Published in:  Interesting/Interessant

Die Universele Posunie (UPU)   Die UPU is ‘n gespesialiiseerd agentskap van die Verenigde  Nasies  (gestig 9 Oktober 1874) wat posbeleide tussen lidstate ko-ordineer en ook die wereldwye posstelsel. Elke lidstaat moet instem om . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Die Universele Posunie (UPU)


Views:  1233

Published:  2015-07-26 

Author:  karelnel

Published in:  General/Algemeen

Die Republiek van Venda: Pos en Posseëlgeskiedenis Die Venda volk in suider Afrika is ‘n beduidende volk in die RSA met ‘n erkende taal en kulturele gebruike. Hulle was gedurende die grootste deel van die twintigste . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Die Republiek Van Venda: Pos En Posseëlgeskiedenis


Views:  951

Published:  2015-07-25 

Author:  karelnel

Published in:  General/Algemeen

Die Republiek van Transkei: Pos en Posseëlgeskiedenis Die Xhosa volk in suider Afrika is ‘een van die beduidende volke in die RSA met ‘n erkende taal en kulturele gebruike. Hulle was gedurende die grootste deel van die . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Die Republiek Van Transkei: Pos En Posseëlgeskiedenis


Views:  559

Published:  2015-07-24 

Author:  karelnel

Published in:  General/Algemeen

Die Republiek van Ciskei: Pos en Posseëlgeskiedenis Die Xhosa volk in suider Afrika is ‘n identifiseerbare volk met ‘n erkende taal en kulturele gebruike. Hulle was gedurende die grootste deel van die twintigste eeu hoofsaaklik woonagtig in . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Die Republiek Van Ciskei: Pos En Posseëlgeskiedenis


Views:  858

Published:  2015-07-22 

Author:  karelnel

Published in:  General/Algemeen

Die Republiek van Boputhatswana: Pos en Posseëlgeskiedenis Die Tswana- Sotho groepering van volke in suider Afrika is ‘n identifiseerbare natuurlike volkegroepering met ‘n taalfamilie en soortgelyke kulturele gebruike. Hulle was gedurende die grootste deel van die twintigste . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Die Republiek Van Boputhatswana: Pos En Posseëlgeskiedenis


Views:  1599

Published:  2015-07-21 

Author:  karelnel

Published in:  General/Algemeen

Die Republiek van Suid Afrika – 1961 - 1994. Op 31 Mei 1961 het Suid Afrika ‘n Republiek geword na ‘n referendum waarin wit kiesers naelskraap daarvoor gestem het. Koningin Elisabeth was voorts nie meer die Regentes van Suid Afrika nie en die laaste . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ RSA Posseels En Posgeskiedenis - Deel 3


Views:  1227

Published:  2015-07-20 

Author:  karelnel

Published in:  General/Algemeen

RSA Posseel en Posgeskiedenis - Deel 2   Vaste reekse: Die eerste vaste reeks is uitgereik op 1 September 1913 en dit het gedien tot 1922 (9 jaar).  Dit het die kop van Koning George V van Engeland opgehad . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ RSA Posseel En Posgeskiedenis - Deel 2


Views:  1195

Published:  2015-07-18 

Author:  karelnel

Published in:  General/Algemeen

Suid Afrika: Posseëls en Posgeskiedenis - Deel 1 Inleiding: Voor 1910 het elke deel van Suidelike Afrika hul eie seëls uitgegee: Britse Betsjoeanaland (1885-1895), Kaap van Goeie Hoop (1853-1904) , Griekwaland Wes (1874-1879), Natal . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Suid Afrika: Posseëls En Posgeskiedenis - Deel 1


Views:  568

Published:  2015-07-17 

Author:  karelnel

Published in:  General/Algemeen

Posseëls en Posgeskiedenis van Nederland Die eerste seëls van Nederland is in 1852 uitgegee en het Koning William III uitgebeeld. Gedurende die Tweede wereldoorlog is Nederland deur Duitsland . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Posseëls En Posgeskiedenis Van Nederland


Views:  643

Published:  2015-07-16 

Author:  karelnel

Published in:  General/Algemeen

Duitsland : Posseëls en Posgeskiedenis Die hoof posdiensverskaffers was soos volg: 1871-1945: “Reichspost” 1945-1949: “Deutsche Post” onder die Ge-allieerdes 1945-1990 . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Duitsland : Posseëls En Posgeskiedenis


Views:  1065

Published:  2015-07-07 

Author:  karelnel

Published in:  General/Algemeen

Groot Brittanje: Posseëls en Posgeskiedenis   Twee sake is uniek: Die instel van posseëls in 1840 en die daarstel van ‘n effektiewe posstelsel in die Britse Ryk wat die fondasie is van baie lande . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Groot Brittanje: Posseëls En Posgeskiedenis


Views:  1400

Published:  2015-06-16 

Author:  Fanie

Published in:  Harties Heritage/Erfenis

HOEV: OPNAME VAN BESIENSWAARDIGHEDE                  Nr 018 HEHA: SURVEY OF HERITAGE SITES                . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Gerestoureerde Sterrewag Teleskoop


Views:  1718

Published:  2015-06-08 

Author:  Fanie

Published in:  Harties Heritage/Erfenis

HOEV: OPNAME VAN BESIENSWAARDIGHEDE                  Nr 017 HEHA: SURVEY OF HERITAGE SITES                 . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Toppieshoek Argeologiese Terrein - Steentydperk


Views:  1461

Published:  2015-05-16 

Author:  Fanie

Published in:  Harties Heritage/Erfenis

HOEV: OPNAME VAN BESIENSWAARDIGHEDE                   Nr 016 HEHA: SURVEY OF HERITAGE SITES                               . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ NEFDT Huis Op Die Plaas Klipdrift


Views:  1386

Published:  2015-05-02 

Author:  Fanie

Published in:  Harties Heritage/Erfenis

HOEV: OPNAME VAN BESIENSWAARDIGHEDE                  Nr 015 HEHA: SURVEY OF HERITAGE SITES                . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Generaal Schoeman Se Huis (gesloop)


Views:  1912

Published:  2015-04-22 

Author:  Fanie

Published in:  Harties Heritage/Erfenis

HOEV: OPNAME VAN BESIENSWAARDIGHEDE                   Nr 014 HEHA: SURVEY OF HERITAGE SITES                               . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Andries Pretorius Plaashek Monument


Views:  2000

Published:  2015-04-11 

Author:  Fanie

Published in:  Harties Heritage/Erfenis

HOEV: OPNAME VAN BESIENSWAARDIGHEDE                  Nr 013 HEHA: SURVEY OF HERITAGE SITES                . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Yster Brug Oor Die Magalies Rivier


Views:  2419

Published:  2015-04-04 

Author:  Fanie

Published in:  Harties Heritage/Erfenis

HOEV: OPNAME VAN BESIENSWAARDIGHEDE                  Nr 012 HEHA: SURVEY OF HERITAGE SITES                . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Van Gaalen Kaasmakery


Views:  1464

Published:  2015-03-25 

Author:  Fanie

Published in:  Harties Heritage/Erfenis

HOEV: OPNAME VAN BESIENSWAARDIGHEDE                   Nr 011 HEHA: SURVEY OF HERITAGE SITES                               . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Ons Erfenis: Die Scrooby Skuur - 1885


Views:  600

Published:  2015-03-13 

Author:  Fanie

Published in:  Hartbeespoort/Harties

PERSVERKLARING 13 Maart 2015 DEMOKRATIESE ALLIANSIE NOORDWES Hartbeespoort-inwoners kan ‘n droë naweek verwag na Randwater die watertoevoer na Hartbeespoort verminder het weens die Madibeng munisipaliteit se versuim om hul agterstallinge rekening te betaal. Na verneem word, skuld die munisipaliteit Randwater sowat R3 miljoen . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ DA Persverklaring - 13 Maart 2015: Harties Water En Krag


Views:  1314

Published:  2015-03-11 

Author:  Fanie

Published in:  Harties Heritage/Erfenis

HOEV: OPNAME VAN BESIENSWAARDIGHEDE                   Nr 010 HEHA: SURVEY OF HERITAGE SITES                               . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ HOEV / HEHA Artikel 10: Scheerpoort Skool En Gedenktekens


Views:  776

Published:  2015-02-28 

Author:  Fanie

Published in:  Harties Heritage/Erfenis

HOEV: OPNAME VAN BESIENSWAARDIGHEDE                  Nr 009 HEHA: SURVEY OF HERITAGE SITES                . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ HOEV / HEHA Artikel 009 - Skeerpoort Ou Pastorie En SAP Stasie


Views:  1005

Published:  2015-02-12 

Author:  Fanie

Published in:  Harties Heritage/Erfenis

HOEV: OPNAME VAN BESIENSWAARDIGHEDE                   Nr 008 HEHA: SURVEY OF HERITAGE SITES                . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ HOEV / HEHA Artikel 8: Ou Hekpoort SAP Stasie En Klip Ruïnes


Views:  1499

Published:  2015-01-31 

Author:  Fanie

Published in:  Harties Heritage/Erfenis

HOEV: OPNAME VAN BESIENSWAARDIGHEDE                     Nr 007 HEHA: SURVEY OF HERITAGE SITES                        . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ HOEV / HEHA Artikel 007: Nooitgedacht Gevegsterrein


Views:  1701

Published:  2015-01-24 

Author:  Fanie

Published in:  Harties Heritage/Erfenis

HOEV: OPNAME VAN BESIENSWAARDIGHEDE                     Nr 006 HEHA: SURVEY OF HERITAGE SITES                        . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ HOEV / HEHA Article 6: British Fort


Views:  1196

Published:  2015-01-14 

Author:  Fanie

Published in:  Harties Heritage/Erfenis

HOEV: OPNAME VAN BESIENSWAARDIGHEDE                     Nr 005 HEHA: SURVEY OF HERITAGE SITES                        . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ HOEV / HEHA Article 005 - Schaumburg Missionary Church


Views:  6901

Published:  2015-01-14 

Author:  karelnel

Published in:  History/Geskiedenis

Die nalatenskap van Apartheid Die woord “apartheid” het wêreldwyd ‘n ontsettende vloekwoord geword en het daarmee saam ‘n stigma gebring wat Suid Afrika moeilik sal ontgroei.  Al die argumente wat ‘n mens sou . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Ons Leefwereld - Die Nalatenskap Van Apartheid


Views:  2048

Published:  2015-01-14 

Author:  karelnel

Published in:  History/Geskiedenis

‘n Verhaal van Suid Afrika Uit die asse van die Anglo-boereoorlog het die Unie van Suid Afrika in 1910 tot stand gekom en as Britse kolonie regdeur die wêreld erkenning gekry.  Generaal Louis Botha, een van . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ n Verhaal Van Suid Afrika


Views:  1046

Published:  2015-01-13 

Author:  karelnel

Published in:  History/Geskiedenis

Ons leefwereld – Afrika   Afrika is die hartseer kontinent van die wêreld.  Afrika bevat tegelyk die verborge beloftes van ontsaglike rykdomme in terme van olie, diamante en ander minirale, maar tesame daarmee ook . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Ons Leefwereld - Afrika


Views:  695

Published:  2015-01-10 

Author:  karelnel

Published in:  History/Geskiedenis

Die wereld van ons tyd – die Magsblokke Noord Amerika is die invloedrykste streek in die wêreld vandag.  Die VSA is die enigste oorblywende wêreld supermoondheid wat die vermoë om mag na enige plek op . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Ons Leefwereld - Magsblokke


Views:  810

Published:  2015-01-09 

Author:  karelnel

Published in:  History/Geskiedenis

Ons leefwereld – minder bekende konflikte in die wereldgeskiedenis   ‘n Kykie na ‘n klompie van die wêreld se minder bekende onlangse konflikte gee ‘n mens nogal insig oor die wese van oorlog. Hierdie . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Ons Leefwereld – Minder Bekende Konflikte In Die Wereldgeskiedenis


Views:  1007

Published:  2015-01-09 

Author:  Fanie

Published in:  Harties Heritage/Erfenis

HOEV: OPNAME VAN BESIENSWAARDIGHEDE                     Nr 004 HEHA: SURVEY OF HERITAGE SITES                        . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ HOEV / HEHA Artikel 004- Vervolg


Views:  1250

Published:  2015-01-09 

Author:  Fanie

Published in:  Harties Heritage/Erfenis

HOEV: OPNAME VAN BESIENSWAARDIGHEDE                     Nr 004 HEHA: SURVEY OF HERITAGE SITES                        . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ HOEV / HEHA Artikel 004 - Santa Barbara Kapel


Views:  687

Published:  2015-01-08 

Author:  karelnel

Published in:  History/Geskiedenis

Ons Leefwereld  - Die rol van oorlog in die wereldgeskiedenis Waarskynlik was daar nooit ‘n tydperk in die wêreldgeskiedenis wat nie oorlog geken het nie.  Die voer en wen van oorloë was seker een . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Ons Leefwereld - Die Rol Van Oorlog In Die Wereldgeskiedenis


Views:  1717

Published:  2015-01-07 

Author:  karelnel

Published in:  History/Geskiedenis

Die wereld van ons tyd – waarvandaan? Ons begrip van die wêreld rondom ons het ‘n groot impak op die wyse waarop ons ons lewens inrig.  Almal word groot binne ‘n bepaalde raamwerk en . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ Die Wereld Van Ons Tyd – Waarvandaan?


Views:  2441

Published:  2014-12-31 

Author:  Fanie

Published in:  Harties Heritage/Erfenis

HOEV: OPNAME VAN BESIENSWAARDIGHEDE                     Nr 003 HEHA: SURVEY OF HERITAGE SITES                        . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ HOEV / HEHA Artikel 003 - Watermeule In Scheerpoort Rivier


Views:  1830

Published:  2014-12-25 

Author:  Fanie

Published in:  Harties Heritage/Erfenis

HOEV: OPNAME VAN BESIENSWAARDIGHEDE                     Nr 002 HEHA: SURVEY OF HERITAGE SITES                        . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ HOEV / HEHA Article 002: Dodona Farm And Chapel


Views:  1254

Published:  2014-12-17 

Author:  Fanie

Published in:  Harties Heritage/Erfenis

HOEV: OPNAME VAN BESIENSWAARDIGHEDE                     Nr 001 HEHA: SURVEY OF HERITAGE SITES                        . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ HOEV / HEHA Artikel 001: Stapelkoppie


Views:  628

Published:  2014-12-15 

Author:  karelnel

Published in:  History/Geskiedenis

II Kronieke van die Suidland. Liewe wyse man, nadat ek noukeurig ondersoek ingestel het het ek aan u berig hoe die voorgeskiedenis van die kinders van die Suidland verloop het. Die verdere verloop het ek ook noukeurig opgeteken en sodat u . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ II Kronieke Van Die Suidland


Views:  599

Published:  2014-12-15 

Author:  karelnel

Published in:  History/Geskiedenis

I Kronieke van die Suidland. Geagte geliefde wyse man, ek het my voorgeneem om na noukeurige ondersoek aan u voor te lê hierdie kroniek van die Suidland, met die hoop dat u insig sal verkry in die gebeure van die . . . .

 

Use the following link to read the full article ~ I Kronieke Van Die Suidland


Directors: S.A.M Smit & J.F Koster - Copyright ©2018 HartiesNet (Pty) Ltd - our Disclaimer